Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Oceana

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Sinenhlanhla N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantastic didn't want to leave anymore. It indescribable because the place was wow. The bedrooms, the dining, the view - it was perfect. We were disappointed by the weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Vista Oceana
Dear Sinenhlanhla, thank you for your wonderful review. I am so happy that you enjoyed your stay at Vista Oceana and we hope to welcome you back soon! Hopefully next time will be with better weather.

Leslie B
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Lovely and comfortable. The home was excellent and very comfortable. The pool was great, and it was a comfort that a security net was provided. The caretaker was extremely helpful and accommodating. We had great weather the whole week despite rains the previous weeks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Vista Oceana
Dear Leslie, thank you for the wonderful review. We are delighted that you enjoyed your time at Vista Ocean and we hope to welcome you back soon!

Zunthia R
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Uitsonderlike juweel in Uvongo met asemrowende uitsig. Die verblyf by Vista Oceana is absoluut fantasties! Die eienaar en opsigter was reeds voor ons besoek in kontak om die nodige reelings vir die sleutel te tref. Dit was 'n wonderlike ervaring en ons het dadelik tuis gevoel. Dit is 'n pragtige huis met die lieflikste uitsig en ons het elke oomblik van ons kuier terdee geniet. Perfect het op die Maandag en Woensdag kom skoonmaak en seker gemaak dat alles kraakvars en skoon was vir die res van ons verblyf. Die huis was selfs mooier en het ons verwagtinge oortref. Dit is beslis 'n juweel in Uvongo wat ons aan enige reisiger of familie sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Vista Oceana
Beste Zunthia, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is verheug dat julle die tydjie by Vista Oceana geniet het en ons hoop om julle sommer spoedig weer te kan verwelkom...

Danielle C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Pragtige huis met puik diens. Vista Oceana is 'n pragtige en netjiese huis. Die eienaar en agent het puik diens gelewer en het vinnig enige probleme opgelos wat opgeduik het. Die enigste lae punt is dat ons slegs met gas kon braai en geen oop vure nie, maar dit is wel verstaanbaar vir veiligheidsredes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Paul
Vista Oceana
Beste Danielle, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is verheug dat julle 'n wonderlike tyd geniet het by Vista Oceana. Ons hoop om julle spoedig weer te kan verwelkom. Mooi bly!

Raheena H
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Ideal vacay. A beautifully located holiday house, boasting amazing sea views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Vista Oceana
Dear Raheena, thank you for the wonderful review. Vista Oceana is indeed blessed with amazing, 180-degree sea views and I am glad that you enjoyed your vacation. We hope to welcome you back soon!

Jodelle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Comfortable, relaxing and a great view. We had a great time, the house was even better than the pictures. Comfortable, relaxing and a stunning view. Well worth the price. Just a few minor issues to work on. The gas braai did not have enough gas filled in, and the fridge didn't keep the food cold enough. Other than that, it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Vista Oceana
Dear Jodelle, thank you for your marvellous review of Vista Oceana. We are delighted to hear that you enjoyed your stay. Regarding the minor 'snags': we realised the temperature on the front of the fridge only had to be adjusted. There is also now a spare gas bottle in the garage. We hope to welcome you back soon again!

Magda D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Uitstekend. Die verblyf was uitstekend. Dit is 'n mooi strand en die uitsig was pragtig vanaf die huis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Paul
Vista Oceana
Beste Magda, baie dankie vir die mooi review. Ons is verheug dat julle die wegbreek-tyd by Vista Oceana geniet het en ons hoop om julle spoedig weer terug te verwelkom.

Marno H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Baie lekker plek, sal weer daar boek. Baie lekker gebly. Het dit baie geniet daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Paul
Vista Oceana
Beste Marno, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer oor Vista Oceana. Ons is verheug dat julle die tyd by Vista Oceana geniet het en ons hoop om julle spoedig weer te verwelkom!

Lindokuhle Z
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Awesome. Amazing! Awesome, thanks for the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Paul
Vista Oceana
Dear Lindokuhle, thank you for the lovely review. We hope you visit Vista Oceana again soon!

Gugulethu P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

A dream come true. We had a wonderful time, my kids asked, 'Mommy, can we go back?' Everything is worth every cent. We are definitely coming back and booking more days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Vista Oceana
Dear Gugulethu, we are overjoyed that you and your family enjoyed your stay at Vista Oceana! We are also looking forward to welcoming you back soon for a longer stay...

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collison-straat 14, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a2c766a93ec2f1aa7531c578dea9a8f43fdb954826da648765272e1e5eb6b01b959e97005108b558427a522b0fa09d38961?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag (plek vir 8) 24 5 1 5 14 Collison Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8513132 30.383543637434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang