Vista Oceana
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Sinenhlanhla N - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic didn't want to leave anymore.
Vista Oceana se terugvoer
Dear Sinenhlanhla, thank you for your wonderful review. I am so happy that you enjoyed your stay at Vista Oceana and we hope to welcome you back soon! Hopefully next time will be with better weather.
Leslie B - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely and comfortable.
Vista Oceana se terugvoer
Dear Leslie, thank you for the wonderful review. We are delighted that you enjoyed your time at Vista Ocean and we hope to welcome you back soon!
Zunthia R - Des 2023
Algehele gradering
Uitsonderlike juweel in Uvongo met asemrowende uitsig.
Lees meerVista Oceana se terugvoer
Beste Zunthia, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is verheug dat julle die tydjie by Vista Oceana geniet het en ons hoop om julle sommer spoedig weer te kan verwelkom...
Danielle C - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige huis met puik diens.
Vista Oceana se terugvoer
Beste Danielle, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is verheug dat julle 'n wonderlike tyd geniet het by Vista Oceana. Ons hoop om julle spoedig weer te kan verwelkom. Mooi bly!
Raheena H - Apr 2024
Algehele gradering
Ideal vacay.
Vista Oceana se terugvoer
Dear Raheena, thank you for the wonderful review. Vista Oceana is indeed blessed with amazing, 180-degree sea views and I am glad that you enjoyed your vacation. We hope to welcome you back soon!
Jodelle M - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable, relaxing and a great view.
Vista Oceana se terugvoer
Dear Jodelle, thank you for your marvellous review of Vista Oceana. We are delighted to hear that you enjoyed your stay. Regarding the minor 'snags': we realised the temperature on the front of the fridge only had to be adjusted. There is also now a spare gas bottle in the garage. We hope to welcome you back soon again!
Magda D - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Vista Oceana se terugvoer
Beste Magda, baie dankie vir die mooi review. Ons is verheug dat julle die wegbreek-tyd by Vista Oceana geniet het en ons hoop om julle spoedig weer terug te verwelkom.
Marno H - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker plek, sal weer daar boek.
Vista Oceana se terugvoer
Beste Marno, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer oor Vista Oceana. Ons is verheug dat julle die tyd by Vista Oceana geniet het en ons hoop om julle spoedig weer te verwelkom!
Lindokuhle Z - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Vista Oceana se terugvoer
Dear Lindokuhle, thank you for the lovely review. We hope you visit Vista Oceana again soon!
Gugulethu P - Des 2023
Algehele gradering
A dream come true.
Vista Oceana se terugvoer
Dear Gugulethu, we are overjoyed that you and your family enjoyed your stay at Vista Oceana! We are also looking forward to welcoming you back soon for a longer stay...
Mthokozisi B - Jul 2023
Algehele gradering
Superb stay, good ocean views, clean, amazing.
Vista Oceana se terugvoer
Dear Mthokozisi, we are extremely glad that you enjoyed your stay at Vista Oceana. We hope to welcome you back soon again!
Lauren D - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderful and relaxed.
Vista Oceana se terugvoer
Dear Lauren, we are very happy that you enjoyed your stay at Vista Oceana. Thank you for the kind words.
Tielman A - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het die paar dae baie geniet veral omdat ons die vierbeenkinders kon saamvat. Ek sal wel 'n voorstel maak dat daar 'n warmbottel (flask) aangekoop word met die baie load shedding wat daar is.
Vista Oceana se terugvoer
Hallo Tielman, ek is baie bly dat julle die wegbreek by Vista Oceana geniet het. Baie dankie vir die postiewe terugvoering. Ons sal verseker 'n "flask" aankoop soos voorgestel. Mooi dag.
Umme T - Feb 2023
Algehele gradering
Peaceful, beautiful getaway.
Tielman A - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en gekuier.
Vista Oceana se terugvoer
Beste Tielman, ons is verheug dat julle die wegbreek by Vista Oceana geniet het en dat julle die huis kon gebruik het om heerlik te ontspan. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Rika B - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het die vakansie geniet.
Thandeka G - Nov 2023
Algehele gradering
Quiet and peaceful, I loved this place.
Vista Oceana se terugvoer
Dear Thandeka, we are delighted to hear that you enjoyed your time at Vista Oceana. We would love to welcome you back again soon.
Ina D - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflike netjiese woonplek en baie gerieflik!
Nicole N - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant and comfortable.
Terrence M - Nov 2022
Algehele gradering
Place was awesome I will definitely go back.
Laurika M - Okt 2022
Algehele gradering
Kort en kragtig. Ons het tuis gevoel, dit was ongelooflik heerlik.
Nosipho M - Sep 2022
Algehele gradering
Perfect.
Logaselven M - Jul 2022
Algehele gradering
See stars
Nolufefe M - Sep 2022
Algehele gradering
We had a great holiday at Vista Oceana, everything was excellent.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collison-straat 14, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang