Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Oceana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Vista Oceana
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sinenhlanhla N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinenhlanhla N

Fantastic didn't want to leave anymore.

It indescribable because the place was wow. The bedrooms, the dining, the view - it was perfect. We were disappointed by the weather.

Vista Oceana se terugvoer

Dear Sinenhlanhla, thank you for your wonderful review. I am so happy that you enjoyed your stay at Vista Oceana and we hope to welcome you back soon! Hopefully next time will be with better weather.

Vista Oceana
Leslie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie B

Lovely and comfortable.

The home was excellent and very comfortable. The pool was great, and it was a comfort that a security net was provided. The caretaker was extremely helpful and accommodating. We had great weather the whole week despite rains the previous weeks.

Vista Oceana se terugvoer

Dear Leslie, thank you for the wonderful review. We are delighted that you enjoyed your time at Vista Ocean and we hope to welcome you back soon!

Vista Oceana
Zunthia R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zunthia R

Uitsonderlike juweel in Uvongo met asemrowende uitsig.

Die verblyf by Vista Oceana is absoluut fantasties! Die eienaar en opsigter was reeds voor ons besoek in kontak om die nodige reelings vir die sleutel te tref. Dit was 'n wonderlike ervaring en ons het dadelik tuis gevoel. Dit is 'n pragtige huis met die lieflikste uitsig en ons het elke oomblik van ons kuier terdee geniet. Perfect het op die Maandag en Woensdag kom skoonmaak en seker gemaak dat alles kraakvars en skoon was vir die res van ons verblyf. Die huis was selfs mooier en het ons verwagtinge oortref. Dit is beslis 'n juweel in Uvongo wat ons aan enige reisiger of familie sal aanbeveel.

Vista Oceana se terugvoer

Beste Zunthia, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is verheug dat julle die tydjie by Vista Oceana geniet het en ons hoop om julle sommer spoedig weer te kan verwelkom...

Vista Oceana
Danielle C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle C

Pragtige huis met puik diens.

Vista Oceana is 'n pragtige en netjiese huis. Die eienaar en agent het puik diens gelewer en het vinnig enige probleme opgelos wat opgeduik het. Die enigste lae punt is dat ons slegs met gas kon braai en geen oop vure nie, maar dit is wel verstaanbaar vir veiligheidsredes.

Vista Oceana se terugvoer

Beste Danielle, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is verheug dat julle 'n wonderlike tyd geniet het by Vista Oceana. Ons hoop om julle spoedig weer te kan verwelkom. Mooi bly!

Vista Oceana
Raheena H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raheena H

Ideal vacay.

A beautifully located holiday house, boasting amazing sea views.

Vista Oceana se terugvoer

Dear Raheena, thank you for the wonderful review. Vista Oceana is indeed blessed with amazing, 180-degree sea views and I am glad that you enjoyed your vacation. We hope to welcome you back soon!

Vista Oceana
Jodelle M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jodelle M

Comfortable, relaxing and a great view.

We had a great time, the house was even better than the pictures. Comfortable, relaxing and a stunning view. Well worth the price. Just a few minor issues to work on. The gas braai did not have enough gas filled in, and the fridge didn't keep the food cold enough. Other than that, it was perfect.

Vista Oceana se terugvoer

Dear Jodelle, thank you for your marvellous review of Vista Oceana. We are delighted to hear that you enjoyed your stay. Regarding the minor 'snags': we realised the temperature on the front of the fridge only had to be adjusted. There is also now a spare gas bottle in the garage. We hope to welcome you back soon again!

Vista Oceana
Magda D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magda D

Uitstekend.

Die verblyf was uitstekend. Dit is 'n mooi strand en die uitsig was pragtig vanaf die huis.

Vista Oceana se terugvoer

Beste Magda, baie dankie vir die mooi review. Ons is verheug dat julle die wegbreek-tyd by Vista Oceana geniet het en ons hoop om julle spoedig weer terug te verwelkom.

Vista Oceana
Marno H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marno H

Baie lekker plek, sal weer daar boek.

Baie lekker gebly. Het dit baie geniet daar.

Vista Oceana se terugvoer

Beste Marno, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer oor Vista Oceana. Ons is verheug dat julle die tyd by Vista Oceana geniet het en ons hoop om julle spoedig weer te verwelkom!

Vista Oceana
Lindokuhle Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lindokuhle Z

Awesome.

Amazing! Awesome, thanks for the place.

Vista Oceana se terugvoer

Dear Lindokuhle, thank you for the lovely review. We hope you visit Vista Oceana again soon!

Vista Oceana
Gugulethu P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gugulethu P

A dream come true.

We had a wonderful time, my kids asked, 'Mommy, can we go back?' Everything is worth every cent. We are definitely coming back and booking more days.

Vista Oceana se terugvoer

Dear Gugulethu, we are overjoyed that you and your family enjoyed your stay at Vista Oceana! We are also looking forward to welcoming you back soon for a longer stay...

Vista Oceana
Mthokozisi B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mthokozisi B

Superb stay, good ocean views, clean, amazing.

Amazing stay, good place, clean.

Vista Oceana se terugvoer

Dear Mthokozisi, we are extremely glad that you enjoyed your stay at Vista Oceana. We hope to welcome you back soon again!

Vista Oceana
Lauren D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren D

Wonderful and relaxed.

Vista Oceana is a wonderful family home for a sea holiday. Close to the beach and shops for necessities.

Vista Oceana se terugvoer

Dear Lauren, we are very happy that you enjoyed your stay at Vista Oceana. Thank you for the kind words.

Vista Oceana
Tielman A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman A

Ons het die paar dae baie geniet veral omdat ons die vierbeenkinders kon saamvat. Ek sal wel 'n voorstel maak dat daar 'n warmbottel (flask) aangekoop word met die baie load shedding wat daar is.

Die weer was die eerste 2dae nie te lekker, maar ons kon lekker rus en lees. Die verblyf was uitstekend.

Vista Oceana se terugvoer

Hallo Tielman, ek is baie bly dat julle die wegbreek by Vista Oceana geniet het. Baie dankie vir die postiewe terugvoering. Ons sal verseker 'n "flask" aankoop soos voorgestel. Mooi dag.

Vista Oceana
Umme T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Umme T

Peaceful, beautiful getaway.

The place is exactly as in the pictures. Adina is so amazing and accommodating. Even her dad was so pleasant. Thanks for a lovely stay.

Tielman A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tielman A

Ons het baie lekker gebly en gekuier.

Alles was baie gerieflik en ons kon dus lekker ontspan.

Vista Oceana se terugvoer

Beste Tielman, ons is verheug dat julle die wegbreek by Vista Oceana geniet het en dat julle die huis kon gebruik het om heerlik te ontspan. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Vista Oceana
Rika B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika B

Ons het die vakansie geniet.

Die huis was ideaal, ruim en het voldoen aan al ons vereistes. Ons sal beslis weer wil terugkeer.

Thandeka G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka G

Quiet and peaceful, I loved this place.

I enjoyed every moment, the place was too beautiful, and very neat and I would definetly book again at Vista Oceana.

Vista Oceana se terugvoer

Dear Thandeka, we are delighted to hear that you enjoyed your time at Vista Oceana. We would love to welcome you back again soon.

Vista Oceana
Ina D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Ongelooflike netjiese woonplek en baie gerieflik!

Dakwaaiers in elke kamer, drie lugversorgers, en noodligte vir beurtkrag. Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Baie vriendelike en "hands on" bestuurder.

Nicole N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole N

Pleasant and comfortable.

The place is comfortable and clean and has most amenities that you require while being on holiday. The only issue was that some of the magneto lights were not working during load shedding.

Terrence M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrence M

Place was awesome I will definitely go back.

House was very neat and safe.

Laurika M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika M

Kort en kragtig. Ons het tuis gevoel, dit was ongelooflik heerlik.

Die uitkyk oor die see was die pragtigste. Ons sal beslis gebruik maak van hierdie plekkie.

Nosipho M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho M

Perfect.

We had a wonderful time, this place is a breath of fresh air from the décor interior to outside pool deck etc. and location. It's excellent.

Logaselven M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logaselven M

See stars

Its was a totally amazing experience, we tend to forget about the treasures in our backyards, Adina the best agent on the south coast made this whole experience awesome.

Nolufefe M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolufefe M

We had a great holiday at Vista Oceana, everything was excellent.

The lady from Vista Oceana was very nice and welcoming, we all liked everything about this property. We will definitely come back with my family.

Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collison-straat 14, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a2c766a93ec2f1aa7531c578dea9a8f43fdb954826da648765272e1e5eb6b01b959e97005108b558427a522b0fa09d38961?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag (plek vir 8) 24 5 1 5 14 Collison Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8513132 30.383543637434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang