Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Piscina

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Flamingopark, Hoofstraat, Middedorp, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Hierdie knus woonstel is in die veilige woonstelkompleks van Flamingo Park in die hartjie van Langebaan geleë. Hierdie woonstel is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie vanweë sy nabyheid aan die Langebaan-strandmeer, verskeie restaurante en ander geriewe in die area.

Dié woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driestapelbed. Albei slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie area strek verder tot in die sitkamer. Daar is 'n etenstafel met stoele en 'n gemaklike rusbank, asook 'n platskerm-TV met DStv, OpenView HD, Disney+ en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure maak oop op die privaat balkon met buitemeubels en braaigeriewe, sodat gaste 'n uitsig oor die gedeelde swembad kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Vista Piscina
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Julia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Flamingopark, Hoofstraat, Middedorp, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vista Piscina het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Flamingopark, Hoofstraat, Middedorp, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64679d51e397a704e6bf09bbf754550ace55f69c8676b860ae3f18d2435d6dc62e3c484b8cc5b05326695e807b4b9cd37f8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 Flamingo park, Main street Middedorp 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.092626140419 18.032897972042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang