Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stilbaai se Visvywers Woonstelle

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 41, Visvywers 5, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Stilbaai se Visvywers Woonstelle is in die kusdorpie Stillbaai-Wes geleë. Hierdie eenheid is stapafstand vanaf die swemstrand, riviermonding, wat naby Stilbaai-hawe en 'n verskeidenheid winkels en restaurante, asook die Stilbaai Gholfklub is, geleë. Dié woonstel bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf, ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Hierdie woonstel is in 'n klein woonstelblok op die eerste verdieping. Die eenheid kan tot 6 gaste gerieflik akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die eerste slaapkamer 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n enkelbed vir kinders in die leefarea.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetkamertafel en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Komplimentêre WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakbalkon wat 'n buite-eetstel en braaigeriewe het. Die balkon kyk uit oor die dorp en die see in die verte. Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig agter die gebou en parkeerplek voor en oorkant die gebou.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Hoofweg 41, Visvywers 5, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 41, Visvywers 5, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7a4227531a198cf7ac24d768205ff14c07a44cb490e65ca5fa47da3258e6edc326d98be1047c8ea8e9b209077beddadec2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 41 Main Road 5 Visvywers 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.384538868551 21.420623945369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang