Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vita Olistica

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Nellmarie Naudé N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Alles was van hoë standaard. Het ons verblyf baie geniet. Heerlik gebly, baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties. Presies wat ons gesoek het. Perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie nice. Baie lekker gebly, mooi skoon plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael Oko T
Lang verblyf
5.0
Okt 2024

Very pleasant stay and great value for money. It was a pleasant 30-day stay at this facility which is located in a serene enclave within Potch. The facility is within decent proximity of the North West University, sundry/grocery shops and fuel stations. It was clean and well kept (room and environment) and had the advertised facilities. The host was very polite, well-spoken, welcoming, and helpful in giving recommendations on getting the best out of the township. He was also very responsive, even at odd times, and that gave reassurance of safety. I'd make this my place of stay when in Potch and would definitely recommend it to anyone who wants to stay in Potch. Worth every Rand spent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjiese, bekostigbare verblyf. Kan kies tussen basiese en groter ontbyt. Aangename ervaring. Gasheer ten alle tye beskikbaar op perseel. Klein yskas in kamer beskikbaar, asook Netflix.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

It was a magical experience! That was a 5 star experience! Exceptional service from the staff, very clean accommodation that is safe and secure. It's a mini paradise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charleen B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Vriendelik, hulpvaardig, veilig en waarde vir geld! Ons is baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam met enige vrae/versoeke. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claas P
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Blyplek was fantasties. Ontvangs was baie goed en gasheer vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekker gebly. Baie behulpsaam en vriendelik - alles was 100% baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon P
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie tevrede. Ja. Goeie waarde vir geld en naby die universiteit geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 6, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4743bf2e746d172614edf11f8e1e10014edfef80e1eb6f141e179f3378373c2be8d9e22152ddee29a1d5e17933adb8ee0050?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 6 Tuin Street Die Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.700034781497 27.080858198856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang