Vita Olistica
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anna-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Carla L - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklik ek naby alles.
Gerda K - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker!
Elsa N - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en Edwill, die gasheer, was vriendelik en baie behulpsaam.
Johan C - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gebly sal weer daar bly.
Elsa V - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Simone B - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame gasheer. Skoon en netjies.
Marika S - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Bennie D - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Martie B - Apr 2024
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Cindy F - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik en vriendelik.
Elma S - Mrt 2024
Algehele gradering
Very enjoyable.
Julienne H - Mrt 2024
Algehele gradering
Bekostigbaar, netjies, skoon.
Sally B - Mrt 2024
Algehele gradering
Easy check in, host Edwill was at the gate within moments to open upon arrival.
Werner H - Feb 2024
Algehele gradering
Above expectations.
Adele G - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en skoon maar personeel kort werk.
Lees meerSharlene S - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker ontspan en gerus.
Marinda H - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik uitgerus en bederf na 'n dolle week.
J A L - Feb 2024
Algehele gradering
Plek baie netjies en hulle solar stelsel help ook baie met loadshedding.
Erika S - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly daar.
Hermann R - Des 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Liza L - Des 2023
Algehele gradering
Lekker, vinnig, troue, trek.
Karen K - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en baie skoon.
Schalk D - Okt 2023
Algehele gradering
Die verblyf het aan my behoeftes voldoen.
Elrien S - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en luuks.
Lees meerJohan N - Okt 2023
Algehele gradering
Oorgeslaap vir 4 nagte tydens Aardklop.
Cindy P - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Debbie A - Okt 2023
Algehele gradering
Bietjie kom Aardklop saam tieners.
Charlene T - Okt 2023
Algehele gradering
Relaxed and comfortable.
Caren D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig gewees.
Melene K - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en goeie diens.
Liezl S - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagfasiliteite.
Allo5 N - Aug 2023
Algehele gradering
Puik.
Japie D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, gasheer baie vriendelik en naby alles.
Jan-Rudolph B - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Andre S - Aug 2023
Algehele gradering
Bekostigbare en netjiese verblyf.
Rene D - Aug 2023
Algehele gradering
Naweek-verblyf in Potchefstroom.
Hermann R - Aug 2023
Algehele gradering
My verblyf by Villa Olistica is altyd 'n genot.
Allo5 N - Aug 2023
Algehele gradering
Above and beyond.
Jolandie (johanna Maria) B - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en warm geslaap met geen load shedding of waterprobleme nie.
Gert B - Jul 2023
Algehele gradering
Goed toegerus en vriendelike diens.
J A L - Jun 2023
Algehele gradering
Was aangenaam verras oor die netjiese plek.
Andre T - Jun 2023
Algehele gradering
Ideaal.
Henrita V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese verblyf.
Charleen B - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, lekker geslaap en geriewe was heerlik!
Christel G - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtig en skoon en 'n heerlike, vinnige ontbyt ingesluit!
Bennie V - Mei 2023
Algehele gradering
Dit wat verwag word en nodig is, word verskaf plus meer.
Petro K - Mei 2023
Algehele gradering
Gessellig
Colette H - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel. Was heerlik!
Emma K - Mei 2023
Algehele gradering
Dankie Edwil vir jou uitstekende diens.
Lizelle J - Mei 2023
Algehele gradering
Gemaklike, skoon verblyf met geen beurtkrag nie!
Marelize V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie skoon en vriendelik.
Andre T - Apr 2023
Algehele gradering
'n Juweel.
Lees meerCharlene L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer!
Hermann R - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was 'n rustige paar dae in Potch gewees.
Lourika G - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik en warm geslaap.
Johan K - Apr 2023
Algehele gradering
Goed geleë en rustig.
Christien G - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en baie vriendelike diens.
Gert B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Annelie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons moes in Potchefstroom oornag en het absoluut voortreflike diens gekry.
Naomi L - Mrt 2023
Algehele gradering
Comfortable. Good internet access.
Pieter O - Mrt 2023
Algehele gradering
Keurige kamers, vriendelike en behulpsame personeel.
Bernard V - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik, baie netjies.
Elmarie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Bekostigbare oornagverblyf met ontbyt.
Chris S - Mrt 2023
Algehele gradering
Vita Olistica het my verwagtinge oortref. Edwill bedryf 'n silwerskoon, netjiese en rustige gastehuis.
Hermann R - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit is 'n stil en rustige atmosfeer.
Joylene V - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike, netjiese plekkie.
Pieter J - Feb 2023
Algehele gradering
Ons kuier was aangenaam, baie lekker ontbyt gekry. Die Netflix op TV was great.
Johann N - Feb 2023
Algehele gradering
Netjiese skoon en gemaklike behuising naby aan kampus.
Friedell V - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelik, net wat ek nodig gehad het. Fantastiese diens!
Claudia D - Jan 2023
Algehele gradering
Puik diens, gerieflike skoon verblyf, heerlike ontbyt. Sal beslis weer daar bly.
Hermann R - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was deurentyd 'n rustige atmosfeer. Ek het uit die staanspoor tuis gevoel.
Clarisa P - Des 2022
Algehele gradering
Het oorgeslaap by Vita Olistica vir 1 aand.
Marina V - Des 2022
Algehele gradering
Die gastehuis was baie netjies en die ontvangs was vriendelik. Ons het dadelik tuis gevoel.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuinstraat 6, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes