Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vita Olistica

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 81 resensies vir Vita Olistica
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Robert M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M

It was a magical experience!

That was a 5 star experience! Exceptional service from the staff, very clean accommodation that is safe and secure. It's a mini paradise.

Charleen B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen B

Vriendelik, hulpvaardig, veilig en waarde vir geld!

Ons is baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam met enige vrae/versoeke. Het baie lekker gebly.

Claas P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claas P

Uitstekend.

Blyplek was fantasties. Ontvangs was baie goed en gasheer vriendelik.

Helene B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Lekker gebly.

Baie behulpsaam en vriendelik - alles was 100% baie dankie.

Deon P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon P

Baie tevrede.

Ja. Goeie waarde vir geld en naby die universiteit geleë.

Danie D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Fantasties. Skoon. Vriendelike diens.

Sien sterre.

Divan V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V

Netjies, gasvry, great waarde vir geld.

Fantastiese plekkie. Mense is ongelooflik gasvry en die plek oorskry net alle verwagtinge.

Jh C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh C

Lekker gebly sal weer daar bly.

Gasheer baie hulpvaardig en vriendelik. Plek netjies en veilig. Netflix 'n bonus. Lekker geslaap op die matras.

Marika S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika S

Uitstekend.

Ons het vreeslik lekker gebly. Baie dankie vir alles.

Elsa V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V

Gemaklik.

Baie lekker gebly, vriendelike diens en veilige omgewing.

Cindy F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy F

Gemaklik en vriendelik.

Die fokus was vir seker op gemaklikheid. Die gasheer was baie vriendelik en al was daar nie water nie, het hulle alles gedoen om ons te akkommodeer.

Julienne H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julienne H

Bekostigbaar, netjies, skoon.

Ek het baie lekker gebly by Vita Olistica. Baie netjies en veilig. Sal dit hoogs aanbeveel.

Sharlene S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene S

Lekker ontspan en gerus.

Baie skoon, netjies en rustig. Vriendelike diens.

Marinda H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda H

Heerlik uitgerus en bederf na 'n dolle week.

Een van die beste gastehuise waar ons nog oornag het. Daar is aan alles gedink om dit so gerieflik moontlik te maak; heerlike bed met luukse kussings en beddegoed, lugversorging/waaier, Netflix, ligte ontbyt. En dit alles teen 'n sakpas prys. Baie dankie, julle sien ons beslis weer.

Gerda K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda K

Lekker!

Baie lekker gekuier en gebly. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik.

Simone B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B

Vriendelike en behulpsame gasheer. Skoon en netjies.

Rose eenheid met 2 kamers is baie netjies en skoon. Kamers is ruim. Gasheer is baie vriendelik en gewillig om te help. WiFi werk baie goed. Gastehuis is slegs paar minute se ry van die groot winkelsentrums. Ek het 3 nagte oornag. Die bure is somtyds bietjie raserig as jy vroeg wil gaan slaap. Ek sal egter weer daar tuis gaan in die toekoms.

Martie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Rus vir die siel.

Lekker still en rustig. Mense is baie gasvry. Skoon en netjies.

Elma S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma S

Very enjoyable.

Very clean and well organised. Thoroughly enjoyed our stay. The host was very helpful and made sure we had everything we needed.

Werner H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner H

Above expectations.

The air conditioning was broken, a fan was provided.

Stephan B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan B

Lekker, rustig en vriendelik.

Baie lekker, baie rustig. Gasheer is altyd beskikbaar, maak nie saak waarvoor gevra word nie.

Carla L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L

Gemaklik ek naby alles.

Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Dit was netjies en skoon. Die ontbyt was 'n groot bonus. Die beddens is baie gemaklik. Sal definitief weer daar bly.

Erika S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S

Lekker gebly daar.

Ek het lekker gebly daar.

Elsa N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa N

Ons het lekker gebly en Edwill, die gasheer, was vriendelik en baie behulpsaam.

Die plek is baie sentraal en ideaal as 'n oorslaapplek as mens verder wil reis. Alles was reg, dankie.

Sally B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sally B

Easy check in, host Edwill was at the gate within moments to open upon arrival.

Short overnight stay in Potchefstroom, room was small but adequate, clean and comfortable.

Bennie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie D

Waarde vir geld.

Ons het daar oornag en ons was vriendelik ontvang. Die plek was netjies en skoon. WiFi was goed, geen gesukkel. Ontbyt was lekker vars voorby.

Ja L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ja L

Plek baie netjies en hulle solar stelsel help ook baie met loadshedding.

Jip het heel lekker gebly, sou net verkies as daar 'n stoel in die kamer was om op te sit, ook daar hake in die badkamer is om klere op te hang of selfs handdoeke, want daar is nie eens 'n reëling vir dit nie.

Adele G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Adele G

Rustig en skoon maar personeel kort werk.

Die gasheer was glad nie vriendelik nie. Ons het die gevoel gekry dat hy nie kan wag vir ons om te vertrek nie. Geen handewasseep by die wasbak nie. Gebottelde water was belowe, maar die houer in die eetkamer was teen Saterdag reeds leeg en kon ons nie nog water drink nie, want dit is nie volgemaak nie. Ons moes self gaan koop. Die een waaier in die kamer raas so mens kan nie slaap nie. En toe ek dit noem, was ek totaal geïgnoreer. Verder skoon en netjies, Netflix vir kinders, skoon handdoeke. Yskas in die kamer lekker koud, mooi tuin.

Liza L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza L

Lekker, vinnig, troue, trek.

Ja, ek het lekker gebly, dankie vir die vra.

Karen K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Rustig en baie skoon.

Ons het baie lekker gebly, die kamer was skoon en het alles gehad wat ons nodig het. Die diens was uitstekend.

Allo5 N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allo5 N

Puik.

Die gasheer gaan uit sy pad om jou by te staan en welkom te laat voel. Ek sal hierdie gastehuis ten sterkste vir enige persoon aanbeveel.

Allo5 N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allo5 N

Above and beyond.

My seun het daar oorgebly die naweek en sê die gasheer was uitmuntend en dat hy beslis weer daar sal kom inboek. Beste waarde vir geld. Wwell done, julle!

Andre T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T

Ideaal.

Dit was my 2de verblyf hierdie jaar by Vita Olistica en ek kan die gastehuis nog steeds hoog aanbeveel. Hierdie keer het ek in die woonstel oornag na 'n skaakkompetisie vroeër die dag en het heerlik gebly. Alles is baie skoon, netjies en modern. Dankie Edwill.

Christel G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel G

Pragtig en skoon en 'n heerlike, vinnige ontbyt ingesluit!

Sal vir seker weer daar gaan bly!

Bennie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Dit wat verwag word en nodig is, word verskaf plus meer.

Dit was die tweede keer wat ons van Vita Olistica gebruik gemaak het en dit is beslis nie die laaste keer nie. Die beddens, beddegoed en kussings is van hoogstaande gehalte en dra by tot 'n verkwikkende nagrus. Selfs 'n elektriese-onderlaken is deel van die wintergerief wat bykomend is tot lugversorging in die kamer.

Petro K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro K

Gessellig

Baie lekker gebly terwyl my pa in die hospitaal was. Skoon en netjies.

Colette H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette H

Ons het tuis gevoel. Was heerlik!

Edwill was 'n gasheer 1000. Niks was ooit te veel moeite nie. Beddegoed het lekker geruik en alle vertrekke was netjies en skoon. Baie dankie!

Emma K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma K

Dankie Edwil vir jou uitstekende diens.

Daar is krag! Verblyf is netjies en baie goed geleë.

Lizelle J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle J

Gemaklike, skoon verblyf met geen beurtkrag nie!

Villa Olistica is veilige gemaklike verblyf naby die NWU en besigheidsentrum. Die kamers is toegerus met 'n heerlike bed en hoë gehaltebeddegoed. WiFi en slimtv beskikbaar.

Andre T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T

'n Juweel.

'n Juweel in Potch. Dis duidelik dat die eienaars baie moeite gedoen het om 'n besonderse gastehuis te skep. Ek het 2 nagte by Vita Olistica oorgeslaap terwyl my skaakspan aan die NWU sportreeks deelgeneem het en het heerlik gebly. Hou ook van die temperatuur metertjie vir die geyser. Dink nie ek sal sommer 'n ander gastehuis soek in Potch as daar wel plek beskikbaar is by Vita Olistica nie. Baie aangename en hulpvaardige gasheer. Dankie Edwill.

Charlene L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L

Baie rustige atmosfeer!

Beslis waarde vir geld! Ontbyt was uit die boeke lekker! Verblyf mooi, netjies, skoon, en alles wat 'n mens benodig, was daar! Met vriendelike ontvangs!

Johan K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Goed geleë en rustig.

Kamer was netjies en skoon. Waardeer dat ek vroegaand kon arriveer en ontvang is. Baie billik geprys.

Gert B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Baie skoon en netjies.

Sal graag 'n bottel skoon water in die kamer wil hê, asook so klein bietjie melk in die yskas.

Bernard V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard V

Gerieflik, baie netjies.

Die ontbyt kan meer aandag kry.

Naomi L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi L

Comfortable. Good internet access.

Friendly hosts. Breakfast was continental. Safe off-street parking.

Christien G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien G

Baie netjies en baie vriendelike diens.

Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel. Die ontbyt was heerlik en die kamer baie netjies. Het elke dag skoon handdoeke gekry.

Pieter O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Keurige kamers, vriendelike en behulpsame personeel.

Puik waarde vir geld!

Chris S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Vita Olistica het my verwagtinge oortref. Edwill bedryf 'n silwerskoon, netjiese en rustige gastehuis.

Vita Olistica is gesetel in 'n boomryke, rustige omgewing met genoegsame, veilige parkering en 'n pragtige tuin. Ek sal verseker weer hier kom oorbly. Heerlike ontbyt geniet, dankie Edwill.

Joylene V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joylene V

Heerlike, netjiese plekkie.

Baie vriendelike personeel. Alles was pragtig. Heel rustig en sal verseker aanbeveel.

Friedell V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedell V

Netjies, skoon, vriendelik, net wat ek nodig gehad het. Fantastiese diens!

Parkering weg van die straat het my baie veilig laat voel. Diens was baie vriendelik en alles was baie mooi skoon en netjies.

Danie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Puik diens, gerieflike skoon verblyf, heerlike ontbyt. Sal beslis weer daar bly.

Sien sterre.

Hermann R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann R

Dit was deurentyd 'n rustige atmosfeer. Ek het uit die staanspoor tuis gevoel.

Die kamer het aan al my verwagtinge voldoen.

Johan N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Oorgeslaap vir 4 nagte tydens Aardklop.

Baie netjiese plek. Anna-Marie is 'n baie vriendelike, behulpsame en gasvrye gasheer. Baie lekker ontbyt. Veilige parkering. Heerlike bed om op te slaap. Beurtkrag pla nie weens voorsiening wat Vita Olistica gemaak het.

Elrien S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrien S

Gerieflik, gemaklik en luuks.

Hierdie was een van die beste oorslaapplekke wat ek in 'n lang tyd ontdek het. Gemaklike en baie veilige erf en parkering, luukse bad, bed en beddegoed, baie kaste en Netflix op 'n groot TV - geen moeite of geld is gespaar om die verblyf aangenaam te maak nie. Baie vriendelike en respekvolle gasheer, baie goeie ontbyt. Die muesli het tonne neute in! Ek kan Vita Olistica werklik sterk aanbeveel en sal weer hier oornag.

Charlene T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene T

Relaxed and comfortable.

Bedrooms and bathroom were very clean and tidy. A beautiful garden to relax and enjoy the evenings. Very good value for the money spent and will definitely recommend Vita Olistica to any traveler.

Caren D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren D

Baie rustig gewees.

Beveel die gastehuis enige tyd aan. Baie gasvry en heerlik gebly.

Jan-Rudolph B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-Rudolph B

Fantasties.

Baie lekker oorgebly. Gasvry en vriendelik. Perfek vir my!

Andre S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Bekostigbare en netjiese verblyf.

Vita Olistica is baie bekostigbare, netjiese verblyf naby aan die universiteit. Die ontbyt is 'n bonus.

Hermann R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann R

My verblyf by Villa Olistica is altyd 'n genot.

Ek het al 'n paar keer hier gebly vir drie of meer dae. Die personeel is altyd vriendelik en behulpsaam.

Jolandie (johanna Maria) B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie (johanna Maria) B

Skoon, netjies en warm geslaap met geen load shedding of waterprobleme nie.

Ons is vriendelik ontvang. Die gastehuis is skoon, netjies en ons het baie lekker geslaap. Daar was lekker warm water, geen load shedding nie met 'n warm kombers. Die basiese ontbyt van graankosse, jogurt en toast was net genoeg om die dag mee af te skop.

Ja L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ja L

Was aangenaam verras oor die netjiese plek.

Het baie lekker gebly, die area miskien verwaarloos maar baie sentraal.

Hermann R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann R

Dit was 'n rustige paar dae in Potch gewees.

Die kamer was netjies en die bestuur was sltyd hulpvaardig gewees.

Schalk D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk D

Die verblyf het aan my behoeftes voldoen.

Ek het verblyf vir slegs een nag benodig en Vita Olistica het aan hierdie behoefte voldoen. Die ontbyt was 'n bonus.

Liezl S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S

Gerieflike oornagfasiliteite.

Vriendelike diens, dankie.

Melene K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melene K

Netjies, skoon en goeie diens.

Kamers is skoon en netjies. Baie vriendelike ontvangs en behulpsaam.

Japie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie D

Baie skoon en netjies, gasheer baie vriendelik en naby alles.

Sal weer van die gastehuis gebruik maak.

Gert B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Goed toegerus en vriendelike diens.

Skoon drinkwater in die kamer sal welkom wees.

Henrita V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henrita V

Baie skoon en netjiese verblyf.

Alles wat mens nodig het.

Charleen B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen B

Vriendelik ontvang, lekker geslaap en geriewe was heerlik!

Ons het nooit gesukkel om kontak te maak nie. Ons is baie vriendelik ontvang! Bed het ook baie lekker geslaap en die badgeriewe was ook op standaard. Mag so bietjie lawaaierig raak met die studente en jongklomp, maar nie onuithoudbaar nie. Sal definitief vir mense aanbeveel.

Marelize V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize V

Baie skoon en vriendelik.

Goeie waarde vir geld.

Annelie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B

Ons moes in Potchefstroom oornag en het absoluut voortreflike diens gekry.

Die kamers was onberispelik skoon, netjies en het aan al ons vereistes voldoen. Die gastehuis is baie goed ingerig om beurtkrag te hanteer. Die kontinentale ontbyt die volgende oggend was heeltemal voldoende om ons aan die gang te kry vir die dag. Voertuig was veilig en onderdak, wat nogal 'n pluspunt was, gegewe die hewige donderstorms wat Potchefstroom beleef het.

Debbie A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie A

Bietjie kom Aardklop saam tieners.

Was baie lekker. Het heerlik gebly en het alles gehad wat ons nodig gehad het vir 'n kort kuiertjie in Potch.

Lourika G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourika G

Heerlik en warm geslaap.

Moes oornag by Potch. Vita Olistica het aan al ons behoeftes voldoen. Dit is baie netjies en skoon en regtig teen 'n bekostigbare prys. Jy kry ook 'n ligte ontbyt. Edwill was baie tegemoetkomend met ons klein kinders ook.

Pieter J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J

Ons kuier was aangenaam, baie lekker ontbyt gekry. Die Netflix op TV was great.

Die blou alarm ogies is baie steurend in die nag, dit maak mens wakker, sal voorstel dit word afgeskakel as iemand daar oorslaap.

Cindy P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P

Goeie verblyf.

Alles was skoon en netjies. Dit was een van die lekkerste matrasse waarop ek al geslaap het.

Elmarie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie C

Bekostigbare oornagverblyf met ontbyt.

As jy om watter rede ook al moet oornag, is dit 'n goeie opsie. Jy het selfs 'n keuse met jou ontbyt. Als wat jy nodig het om rustig te oornag met veilige parkering.

Hermann R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermann R

Goeie waarde vir geld.

Die verblyf was baie ontspannend gewees en die kliëntediens van hoë gehalte.

Rene D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene D

Naweek-verblyf in Potchefstroom.

Geriewe baie netjies en skoon. Geen krag of wateronderbrekings. Veilige parkering en ligging is goed. Ek en my dogter het baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Hermann R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermann R

Dit is 'n stil en rustige atmosfeer.

Die kamer en tuin skep 'n rustige atmosfeer waarin jy kan rus. Die kamer en tuin is netjies. Staflede het my baie welkom laat voel. Die byvoeging van sonkrag het ook 'n groot verskil gemaak tydens beurtkrag.

Johann N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johann N

Netjiese skoon en gemaklike behuising naby aan kampus.

Sien sterre.

Clarisa P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarisa P

Het oorgeslaap by Vita Olistica vir 1 aand.

Het verskriklik lekker geslaap en gekuier by Vita Olistica. Sal die Bed en Breakfast definitief aanbeveel.

Marina V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V

Die gastehuis was baie netjies en die ontvangs was vriendelik. Ons het dadelik tuis gevoel.

Ons sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 6, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4743bf2e746d172614edf11f8e1e10014edfef80e1eb6f141e179f3378373c2be8d9e22152ddee29a1d5e17933adb8ee0050?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 6 Tuin Street Die Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.700034781497 27.080858198856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang