Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vita Olistica

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 6, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vita Olistica is 'n eksklusiewe gastehuis wat gerieflike verblyf in Potchefstroom bied. Die gastehuis spog met 'n pragtige tuin en is 'n uitstekende keuse vir diegene wat op soek is na rustige verblyf.

Die gastehuis maak gebruik van sonkrag en bied verblyf in 4 luukse kamers met hulle eie badkamers. Elke kamer het 'n gemaklike bed, gehaltelinne, badhanddoeke en toiletware. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met Netflix.

Gaste kan in die tuin ontspan, piekniek hou of van die gratis WiFi gebruik maak. Veilige parkeerplek en 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Potchefstroom spog met aktiwiteite soos 'n paar museums, Bufffelsvlei Wild Animal Park en voëlkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Robert M
5.0
It was a magical experience! That was a 5 star experience! Exceptional service from the staff, very clean accommodation that is safe an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Charleen B
5.0
Vriendelik, hulpvaardig, veilig en waarde vir geld! Ons is baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam met enige vrae/versoeke. Het baie lekker geb...
Sien meer
Aug 2024
Claas P
5.0
Uitstekend. Blyplek was fantasties. Ontvangs was baie goed en gasheer vriendelik.
Aug 2024
Helene B
5.0
Lekker gebly. Baie behulpsaam en vriendelik - alles was 100% baie dankie.
Aug 2024
Deon P
5.0
Baie tevrede. Ja. Goeie waarde vir geld en naby die universiteit geleë.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Tuinstraat 6, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Vita Olistica het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 6, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4743bf2e746d172614edf11f8e1e10014edfef80e1eb6f141e179f3378373c2be8d9e22152ddee29a1d5e17933adb8ee0050?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 6 Tuin Street Die Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.700034781497 27.080858198856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang