Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vitamiene See

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michelle M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Een van ons gunsteling huisies in een van ons gunsteling plekke. Ons het ons vakansie in Gourits by Vitamiene See vreeslik geniet, stil, privaat en rustig naby aan die mond en die strand vir lekker visvang en ontspanning. Die see is te alle tye sigbaar en net 'n paar 100m se stap oor die strand. Ons het ook baie geniet van die braaiplek en stoep met 'n mooi grasperk waar kinders kon bal skop en speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlese C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekende ligging, baie goed toegerus. Vriendelike gasheer- en vrou. Heerlik gerus! Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gerieflik, pragtige see-uitsig en goed toegeruste kombuis! Ons het dit terdeë geniet, net soos verlede jaar! Desember 2024 is ons weer daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadi C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Aug 2024

Goeie ligging maar dis al. Baie naby aan die see met 'n uitstekende ligging. Daar is goeie WiFi, maar dit is nie ingesluit nie. Daar is 'n skottelgoedmasjien, maar geen seep nie. Daar word steeds verwag dat jy al die skottelgoed moet was, afdroog en beredeneer ten spyte van skoonmaakfooi. Daar was vuil borde in die kas van vorige gaste.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Charne
Vitamiene See
Goeie dag Nadi Bly julle het ons plekkie geniet. Dit is tog lekker om wakker te word en die see te hoor en te sien. WiFi was beskikbaar op navraag (geen ekstra koste nie). Soos met ons inligting wat gestuur word vooraf, word daar genoem dat dit 'n selfsorg eenheid is en dat julle eie skottelgoedmasjien middels kan bring... die basiese 'Sunlight Liquid' en handwas word wel voorsien. Ons skoonmaak koste op ons faktuur/inligting word 'Laundry Fee' genoem. Dit is om alle beddegoed skoon te maak asook woonstel goed skoon te maak nadat julle vertrek het (uitsluitend jul eie vuil skottelgoed... 'n mens maak mos jou eie skottelgoed skoon en los 'n plek skoon soos jy dit ontvang het). Nogmaals dankie vir julle kuier by Vitamiene See. Geniet die Lente tyd.

Anton L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Uitstekend, rustig en pragtig. Vitamiene C was 'n besondere bestemming, regtigwaar netjies, en om reg voor teen die see te wees was so gerieflik, 'n stap oor die duine, skulpies optel, en die branders te hoor ten alle tye. Die eienaars was altyd net 'n Whatsapp weg, baie vriendelik. Ons het die spaarkamer per ongeluk gesluit en dit was onmiddelik uitgesorteer. Een van ons mees rustigste en stil wegbreke wat ons nog ooit gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Great place to stay. Lovely, clean apartment with everything one needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Excellent. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Asemrowende see-uitsig. Pragtige natuurskoon. Sal beslis die akkommodasie aanbeveel alles wat jy nodig het, is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Uitstekende diens en baie netjies. Gemaklike toegang tot gastehuis. Sal beslis aanbeveel vir persone wat daar wil vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

We had a very comfortable weekend stay. Top quality appliances, crockery and cutlery and very well kitted out. Beach front/lagoon mouth property, great views and wonderful wildlife in the lagoon i.e. tortoises, scrub hare, mongoose, francolin and guinea fowl. Norma is very helpful and friendly. We will definitely be paying another visit. Taking one's own bath towels is a bit of a nuisance however the top-class experience and facilities make up for that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R960
R960 R864
per nag, vir 2 mense
Vanaf R960
R960 R864
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sandkopsingel 10, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72875bdd4b4d6958ee4964cbf2c24692a3d90f66ca123ea6b7382c420318588f39ff56a62c82be0ee82b697cb4135212f818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R864 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 10 Sandkopsingel Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.345995601687 21.880356260748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang