Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vitamin C

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peterweg 751, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Vitamin C is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die grondvloer van 'n apart gehuurde permanente woning geleë is, ideaal vir 'n klein gesin.

Dié eenheid het slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders of 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed sowel as 'n stapelbed vir kinders het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die aangrensende sitkamer het gemaklike sitplek. Vir gastevermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat tuin en braai-area, asook veilige parkeerplek op die perseel, en sal naby Pringlebaai se hoofstrand geleë wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Vitamin C
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sanel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Peterweg 751, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vitamin C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peterweg 751, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a9d833a7c604ddff49ef5daa3bb0568f91931505e772556aa058dd76fda2d97dea7ed2ec4f34d2ea32762856b4d6dfcfaa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 751 Peter Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.346466813819 18.832097148952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang