Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Viva-Africa

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timothystraat 346, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Viva-Africa is in Waterkloof Glen, 'n luukse woonbuurt van Pretoria, geleë. Die gastehuis is geleë in 'n atmosfeer van vrede en kalmte heers in hierdie skouspelagtige omgewing met sy pragtige vermaakareas, manjifieke versorgde tuine, groot palmbome en volop voëllewe.

Die verblyf beskik oor 4 en suite-kamers, elke kamer met sy eie ingang. Alle kamers is individueel versier in 'n kontemporêre Afrika-styl, toegerus met 'n yskassie, 'n TV en gratis WiFi.

Jou gashere praat Duits en Engels. Tuisgekookte maaltye help om jou smaakknoppies te prikkel en is beskikbaar indien vooraf gereël. Daar is soveel om te doen: Ontspan rondom die swembad, geniet 'n tradisionele braai, of teug aan 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte oor die stad geniet. Vervoerdienste van en na die Johannesburgse Lughawens en veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Viva-Africa is ideaal geleë binne 30 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg. Die gastehuis is naby winkelsentrums soos Menlyn Mall en Menlyn Maine, Times Square Casino, besigheidskomplekse, hospitale, Hatfield Christian Church, Ambassades en van die mees gesogte gholfbane in die area.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wolfram Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Timothystraat 346, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Viva-Africa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timothystraat 346, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwMmQ1NWRlLWRlMDAtNDVhZC05NjFhLWQxYjVkMzllNDUzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 346 Timothy Street Waterkloof Glen 0181 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.801509117424 28.273202776909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang