Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vivian's Cottage

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Vivian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 25 resensies vir Vivian's Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Gert V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Best accommodation by far.

We had a great stay at Vivian's Cottage. The owner and staff took extra care to accommodate our needs.

Suzette D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette D

It was so neat and clean.

Everything that we needed! Thank you, Patric, you were our hero and a 5-star host.

Christelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle V

Ons het dit baie geniet, tuin is pragtig en swembad mooi blou en skoon.

Weer wad mooi, ons het na Krone 2023 op Loftus gaan kyk. Jy's naby alles, area is mooi.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Herbert B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herbert B

Baie vriendelik ontvang deur Vivian die eienares self.

Eenheid was vroeër reg as toegelate tyd en sy het ons laat ingaan. Diens deurentyd en vriendelikheid van hoe gehalte. Eenheid skoon en netjies sonder gebrek.

Rykie R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rykie R

Beautiful place.

We really enjoyed our stay at Vivian's Cottage. It is a nice, clean, and friendly place and the owners are very hospitable. Garden and swimming pool areas are beautiful and relaxing, especially for early morning coffee.

Vivian's Cottage se terugvoer

Good day Rykie,
Thanks very much for your nice review; it's really rewarding.
Hope to see you again at Vivian's Cottage.
Have a beautiful day,
Viviane

Vivian's Cottage
Paul B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B

Rustig en 'n baie mooi tuin!

Ons wou 'n vertoning gaan kyk by die Pierneef Teater en het oornagplek gesoek. Hierdie plek was ideaal en baie naby aan die Pierneef Teater. Ons is baie vriendelik ontvang by die gastehuis. Die bestuurder het ons tot 'n keuse gegee van 'n eenheid met 'n bad of 'n stort. Die eenheid was baie mooi skoon en ons kon oor niks kla nie. Die tuin is baie mooi en ons het na die vertoning 'n "night cap" in die tuin geniet. Die enigste nadeel is dat ons gedink het dat hulle ontbyt bedien wat nie so was nie. Andersins was alles baie mooi en lekker!

Christo K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo K

Vriendelike ontvangs, alles wat nodig is.

Sien sterre.

Paul W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul W

Very pleasant and comfortable.

Nice and quiet, had all that was required in the rooms. Beds are comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aangenaam en gemaklik.

Lekker en stil, het al die nodige dinge in die kamers gehad. Die beddens is gemaklik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vivian's Cottage se terugvoer

Thank you for your comment.
It is very encouraging.
Viviane owner

Vivian's Cottage
Andrew M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M

Enjoyed the break.

The location is quite and the place is nice, it was a good family break.

Paola F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paola F

Aangename atmosfeer, ons is gasvry ontvang, ons sal Vivian's Cottage aanbeveel.

Die kamers is netjies en skoon, vriendelike ontvangs, aangename verblyf.

Jurie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S

A true gem in Pretoria.

This was truly value for money. The hostess is friendly and the accommodation is clean and made us feel at home. This is truly value for money.

Lionel D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lionel D

Not well situated.

The staff are very friendly and willing to assist where they are able.

Ronel H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ronel H

Definately not worth the money.

Room booked wasn't available. Had to sleep in flat with bed and sleeper couch. Very hard and uncomfortable sleeper couch. Had to shower in cold water, taps apparently switched. Will never recommend or sleep there again.

Vivian's Cottage se terugvoer

Hi Ronel,
I am sorry to hear this feedback. In the first week of July we were fully booked and if you used the flat I am sure I explained that there is only one bed and a sleeper couch, which naturally are not as comfortable as a bed. The flat is the furthest from the geyser and one has to wait a little for the hot water to come through. Many clients has used it since and had no problem, not even with the taps. I am sorry for your experience. If you mentioned it at that time I would have addressed it then, but we want our clients to have a good experience and will continue to improve our service. Your sincerely, Jan Wilken.

Vivian's Cottage
Marie V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marie V

Teleurgesteld.

Eenhede kan doen met nuwe beddens. Ontbyt was baie teleurstellend, slegs brood, ontbytpap en geen warm ontbyt, geen opsie vir spek/eiers ens. nie. Moet alles self doen. Sal definitief nie weer daar tuisgaan nie.

Francois L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Vriendelike diens.

Vivian het ons baie welkom laat voel. Die kamer en badkamer was baie skoon en netjies maar die lakens en beddegoed is oud en lyk moeg alhoewel dit baie skoon was, dalk kort hulle nuwe beddegoed.

Vivian's Cottage se terugvoer

Hi,
Thanks for your opinion; will try to improve; but thanks for your encouragement
Viviane, owner

Vivian's Cottage
Lourens B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Warm, vriendelike ontvangs en skoon kamers.

Van die oomblik wat ek ingeteken het tot ek weer uitgeteken het was ek met 'n vriendelike glimlag begroet en hanteer.

Vivian's Cottage se terugvoer

Hi,

Thanks very much for taking the trouble to give a review.
It's very encouraging
Viviane, owner

Vivian's Cottage
Garth V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth V

Wonderlik en vriendelik.

Sien sterre.

Vivian's Cottage se terugvoer

Thanks very much for your review.
It s very encouraging...
It was also a pleasure to have you in our cottage
Looking forward to seeing you again
Viviane owner

Vivian's Cottage
Carmen S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S

Genotvol.

Baie gasvry en behulpsaam!

Vivian's Cottage se terugvoer

Hi,

Thank you very much for your review; it's very encouraging to hear that.
Looking forward to seeing you again

Regards
Viviane

Vivian's Cottage
Eunice R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice R

I enjoyed my stay at Vivianne's cottage. Very quiet to enjoy my New Year.

I'm happy they have a pool to enjoy the summer heat. They are very friendly.

Vivian's Cottage se terugvoer

Dear customer
Thanks for your envouraging review.
It s only today that I saw it

Looking forrward to seeing you again
Regards
Viviane owner

Vivian's Cottage
Amanda J D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda J D

Ons familie was baie tevrede met die diens en netheid.

Die koffie, tee, suiker en melk in die kamers was te min, maar daar is geen klagtes nie.

Wynand S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand S

Waarde vir geld en baie sentraal geleë. Sal definitief in die toekoms by Viviane's Cottage bly.

TV's kan gerus vervang word met nuwe modelle. Gratis WiFi is 'n pluspunt.

Wynand S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand S

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld en goeie ligging.

Liezel J - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J

Baie aangenaam

Baie lekker gebly, baie gemaklik en veilig

Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14de Laan 334, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADK6wWV7EURpi8kYJ863AKhGSkIOmRlxXVIGaywtFiCAOjZ2lBp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 334 14th Avenue Rietfontein 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.724264 28.213167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang