Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vivian's Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14de Laan 334, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vivian's Cottage is in die lowerryke woonbuurt Rietfontein in Pretortia geleë. Ons het vier kamers met dubbelbeddens, en twee kamers met twee enkelbeddens elk.

Altesaam ses en suite-kamers, sorgvuldig gemeubileer en versier met kenmerkende Suid-Afrikaanse temas in gedagte. Elke kamer is toegerus met eie yskas, mikrogolf, DStv, internet, waaier en verwarmer. Daar is ook 'n groot swembad en volledige braai-area beskikbaar vir gaste.

Ons is gerieflik naby winkelsentrums, SSK en hospitale.

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Vivian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 14de Laan 334, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Vivian's Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14de Laan 334, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADK6wWV7EURpi8kYJ863AKhGSkIOmRlxXVIGaywtFiCAOjZ2lBp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 334 14th Avenue Rietfontein 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.724264 28.213167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang