Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vlakbult Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Frans V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ons het baie lekker op die stoep gesit en gesels. Baie dankie dat ons toegelaat is om te deel in julle familie-geskiedenis. Die gevoel van plaas was naby en die reuke en klanke van kinderdae het net mooi gedagtes terug gebring. Ons het met motorfietse getoer. Die pad soontoe (4.5 km grondpad) was mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Bevoorreg. Baie lekker, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peaceful and tranquil. We had a wonderful stay at Vlakbult Guest Farm. We took a little walk up to a small sitting area behind the cottage where we could enjoy the view. It was beautifully peaceful and calm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lene N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Nice place. Great stay, neat room and perfect place for an overnight stay with a spectacular view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Goeie waarde vir geld! Ons het baie lekker gebly in die ruim eenheid. 'n Goeie oorstaanplek terug van die see af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry H
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2024

Lovely. We will be back. We arrived late at night and left early morning. Our welcoming crew was extremely helpful and friendly, and assisted with a tricky bedroom door lock with urgency.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann K
1 nag Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Fantastic comfortable stay and very well organized. Pleasantly surprised about the clean, neat, and comfortable retreat. Fantastic stay and can recommend staying at Vlakbult guest farm anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Naweek wegbreek saam met vriende. Die gasvryheid, die karakter van die ou plaaswoning waarin ons gebly het, gekombineer met die uitgestrektheid van die plaaslewe was wonderlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Convenient stop over. Passed through Clocolan on our travels and spent the night. Friendly hosts. Working farm means some generator/machine noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annette T
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jun 2024

Can recommend. Friendly host, lovely big old farmhouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Stacey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakbult Guest Farm, Clocolan, 9735, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a0abe86dd42952b0f894c8ac793c62c243ae645cd598158d57802ff29aacf6ea39cdf18819bfcd8ed7fa6f7e031ce8ef2d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 Vlakbult Guest Farm Clocolan 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.88405 27.602926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang