Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vlakbult Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakbult Guest Farm, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vlakbult Guest Farm is in die 1800's gebou en die oorspronklike sandsteenmure, houtvloere, hoë plafonne en stoep staan vandag nog. Dié plaas is net 7 km buite die dorpie Clocolan in die Vrystaat. Ons bied gerieflike verblyf tussen die heuwels en die landerye. Die plaas het ook 'n sonkragstelsel wat sorg dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.

Die ou plaashuis is gerestoureer en bied slaapplek vir 12 gaste in unieke, knus, ongekunstelde kamers. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike sitkamer, eetarea en 'n kombuis. Dit is ideaal vir 'n sakekonferensie of 'n familiekuier. Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar.

Die wittebrood-suite wat 2 ekstra gaste kan akkommodeer, is apart van die hoofhuis en het 'n privaat tuin met 'n uitsig oor Spitskop se koppie. Die eenheid het slaapplek vir 2 ekstra gaste en het 'n kombuis, 'n en suite-badkamer, sitkamer en balkon.

Die gasteplaas bied gemaklike geriewe vir troues en konferensies, asook het ook hulle eie winkel wat essensiële olies wat op die plaas vervaardig word, verkoop.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Frans V
Saam met vriende
5.0
Ons het baie lekker op die stoep gesit en gesels. Baie dankie dat ons toegelaat is om te deel in julle familie-geskiedenis. Die gevoel van plaas was n...
Sien meer
Mrt 2024
Isabel N
Saam met lewensmaat
5.0
Bevoorreg. Baie lekker, stil en rustig.
Mrt 2024
Markus V
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and tranquil. We had a wonderful stay at Vlakbult Guest Farm. We took a little walk up to a small sitting area behind the cott...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Delmarie K
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik oornag. Ons het heerlik in die Honeymoon suite oorgebly. Baie gawe eienaars en al die geselsies oor hul besigheid - Hoogland Eteriese Olies - ...
Sien meer
Okt 2023
Jurina V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plaashuis met asemrowende landskap. Ons is vriendelik ontvang en die eienaars het ons baie welkom laat voel. Die aandete en ontbyt wat ons vo...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Stacey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Vlakbult Guest Farm, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Gaste dink Vlakbult Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakbult Guest Farm, Clocolan, 9735, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a0abe86dd42952b0f894c8ac793c62c243ae645cd598158d57802ff29aacf6ea39cdf18819bfcd8ed7fa6f7e031ce8ef2d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 Vlakbult Guest Farm Clocolan 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.88405 27.602926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang