Vlakbult Guest Farm
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vlakbult Guest Farm, Clocolan, 9735, Vrystaat
- Vanaf R520 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vlakbult Guest Farm is in die 1800's gebou en die oorspronklike sandsteenmure, houtvloere, hoë plafonne en stoep staan vandag nog. Dié plaas is net 7 km buite die dorpie Clocolan in die Vrystaat. Ons bied gerieflike verblyf tussen die heuwels en die landerye. Die plaas het ook 'n sonkragstelsel wat sorg dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.
Die ou plaashuis is gerestoureer en bied slaapplek vir 12 gaste in unieke, knus, ongekunstelde kamers. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike sitkamer, eetarea en 'n kombuis. Dit is ideaal vir 'n sakekonferensie of 'n familiekuier. Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar.
Die wittebrood-suite wat 2 ekstra gaste kan akkommodeer, is apart van die hoofhuis en het 'n privaat tuin met 'n uitsig oor Spitskop se koppie. Die eenheid het slaapplek vir 2 ekstra gaste en het 'n kombuis, 'n en suite-badkamer, sitkamer en balkon.
Die gasteplaas bied gemaklike geriewe vir troues en konferensies, asook het ook hulle eie winkel wat essensiële olies wat op die plaas vervaardig word, verkoop.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Stacey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Vlakbult Guest Farm, Clocolan, 9735, Vrystaat
- Gaste dink Vlakbult Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Clocolan Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vlakbult Guest Farm, Clocolan, 9735, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang