Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VlakkiesKraal Guest Farm

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Marli S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lekker bosveld wegbreek. Die plekkie was netjies, skoon en volledig omhein. Dit was lekker stil en rustig. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons en ons twee hondekinders het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Relaxing. Very pleasant and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Obadja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

A dream come true. My stay at VlakkiesKraal was amazing from start to finish. My spouse and I booked the Cabin and the hygiene was a big game changer for us. The Cabin has everything you need from Netflix to a fully furnished kitchen and bedroom. Please do yourself a favour and book a stay, you will not regret it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Rustige vakansie saam met honde-kind! Renier en Roelien het so 'n goeie aanvoeling vir wat ons nodig gehad het. Hul diens was puik, maar hul was sensitief m.b.t. ons behoefte aan privaatheid. Die huis het als wat ons nodig gehad het. Baie dankie dat ons Suki, hond, ook welkom was en veilig in die afgekampte erfie kon bly. Ons het reeds weer 'n naweek by julle bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Rustig, waarde vir geld, beslis die moeite werd. Dis werklik die moeite werd om te gaan. Ja, daar is 'n grondpad oppad na die perseel, maar dis in 'n goeie toestand. 'n Baie lekker plek om te gaan ontspan en rus en wegkom van alles. Die eenheid was skoon en alles wat jy nodig het, was daar (die lugreëling was wonderlik).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mandie A
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Waardevolle, rustige wegbreek. Roelien is baie goeie gashere. As daar iets was, het ek net vir Roelien geWhatsApp en alles is uitgesorteer. Dit is netjies, skoon en stil. My honde was baie veilig, want die huis was omhein. Ek sal beslis weer kom. As jy 'n wegbreek nodig het, is dit die plek om na toe te kom. Ek wens ek kon permanent hier bly. Moenie my glo nie, kom kyk eerder self.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Roelien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 23, Tweefontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8d4f9fea85775de8044e4b3a99dceff6c30d44cfaa629af132fc1b35a1d102a1bd89bff1294670bacd9d9587872016178e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Farm 23 Tweefontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.881620628194 28.369718913863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang