Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vleesbaai - Mullerlaan 33

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roelof Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir Vleesbaai - Mullerlaan 33
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mervyn E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn E

Wonderlik

Uitstekend will weer LekkerSlaap!

Jan P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P

Heerlik en baie goeie waarde vir geld.

Baie lekker wegbreek gehad en die ligging is uitstekend.

Gemay V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gemay V

Ons het heerlik gebly in Vleesbaai - Mullerlaan 33.

Die ligging is perfek vir klein kinders. Die sand is by die stoep trappe en wonderlik vir see toe en terug met die kleintjies. Daar is 'n Nespresso-masjien, so onthou pods.

Fran M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fran M

Another fab stay at Vleesbaai - Mullerlaan 33.

We love Vleesbaai - Mullerlaan 33. Being met by Willem's cheery smile - always so welcoming. And just chilling close to the sea. The kitchen is very well stocked with fab pots and pans. And I mustn't forget to compliment Riana on keeping the house spotlessly clean. To the owners - the house is getting a little tired so a bit of TLC would be appreciated for our next stay.

Stef B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stef B

Heel goed andersins.

Verwag dat vir die koste van verblyf die braaiplek se toerusting beter sou wees. Regtig afskeep-goed.

Carlien G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien G

Fantasies

'n Lieflike huisie, op die mooiste gedeelte van Vleesbaai net 'n tree en jy is op die strand. Die huisie is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het, 8 mense kan gerieflik slaap en die kuierstoep op die strand is hemels. Ons het elke oomblik geniet. Baie, baie dankie.

Jurgens S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens S

Location, location, location.

Perfek geleë. Huis baie netjies en gerieflik.

Mariette H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette H

Perfekte ligging. Strand op jou voorstoep en gerielike vakansiehuis met alles wat nodig is. See-uitsig is asemrowend. Ons gaan beslis weer daar tuisgaan.

Ligging, ligging, ligging!

Madre O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madre O

Pragtige ligging.

Die ligging is regtig prentjiemooi en die kinders het hulleself gate uit geniet op die strand terwyl ons op die stoep kon sit en dophou. Die enigste slegte punt wat dat ons op kort kennisgewing addisionele verblyf moes boek omdat ons weens onvoorsiene omstandighede 1 ekstra persoon was. Ons was bereid gewees om ekstra te betaal, maar hulle wou ons 'n belaglike tarief vra van R2000 'n nag. Die jongste kind was maar 6 jaar oud en ons sou self 'n matrassie ingepak het vir haar om op te slaap. Ek voel net R8000 is baie onredelik vir 4 nagte en 'n 6 jarige sou nie veel ekstra uitgawes gewees het vir die eienaar nie. Op die ou end was die gesin gesplit want dit was goedkoper om 'n addisionele eenheid te neem.

Vleesbaai - Mullerlaan 33 se terugvoer

Beste Madre, ek is baie bly julle het jul tyd by Mullerlaan 33 geniet. Ek is jammer ons kon nie julle ekstra gas akkommodeer nie, maar soos in die eiendom se beskrywing/kontrak geskrewe staan en soos aan julle gekommunikeer is, is die maksimum hoeveelheid mense wat ons mag toelaat by die huis slegs 8 mense. Die boete van R2000 per kop per nag (wat die 9nde persoon sou moes betaal) is ongelukkig in plek om juis te verhoed dat daar meer as 8 mense die huis wil okkupeer.

Vleesbaai - Mullerlaan 33
Elske M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elske M

Wonderlike ligging en gerieflik vir buite eet om die vuur.

Ongelukkig was daar nie 'n skoon pot vir papmaak of potjie kook nie. Net 'n aangebrande en geroeste pot in die waskamer. Oor die algemeen moet die potte gewas word.

Reynold W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynold W

It was home away from home.

Breathtaking with great views on the beach front. Will definitely go back. Willem is a great host, just a phone call away to assist with everything. Thanks, Mullerlaan 33.

Frances S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances S

Uitstekend!

Ons kon nie vir beter gevra het nie! Op die strand, goed toegerus, skoon, veilig. Voorwaar 'n wonderlike rusplek. Lekker gebraai op die stoep terwyl die kinders in die see baljaar. Dankie ook aan Willem wat ons gou tuis laat voel het! Ons is vir seker weer daar!

Lindie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Ongelooflike uitsig, rus vir die siel.

Uitstekende kliëntediens, baie netjies en ongelooflike uitsig. Kan nie wag om weer te bespreek nie.

Tasha F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tasha F

Gemaklik, gerieflik en uitstekend geleë.

Ek wonder of daar 'n plek iewers nader aan die see is as 33 Mullerlaan Vleesbaai. Warm indiese oseaan maak dit ideale wegbreekplek.

Annette C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette C

Fantasties.

Ons het heerlik gebly. Die huis is baie goed ingerig en die stoepie met die braai is heerlik. Die feit dat die huis so op die see sit is fantasties.

Adre-marie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre-marie V

Nader aan die see kry jy nie!

Die eienaars het aan detail gedink om dit vir die gaste so gerieflik moontlik in te rig! Pragtig nuut en skoon!

Giuseppe A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giuseppe A

Perfek.

Ons kom regtig nie vir meer vra nie! Willem is 'n yster!

Ln B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ln B

Hemel op aarde!

Vir seker ons hart gesteel. Definitief nie ons laaste besoek nie!

Andre K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K

Rustig, veilig en op die strand.

Uitstekend geleë, letterlik op die strand met 'n heerlike kuierstoep en braai. Al die basiese geriewe is ingesluit en Willem wat die plek bestuur is baie hands-on met ondersteuning. Ons sal beslis weer kom kuier.

Stephne R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephne R

Had a lovely stay!

What a great location - on the beach!

Annette H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette H

Uitstekend!

Huisie reg op die strand! Silwerskoon! Die eienaar se diens was puik!

Stephen W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen W

Nice location right on the beach.

Great service and location of unit, which is well equipped.

Barbara R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara R

'n Ongelooflike voorreg!

Dit was my eerste kuier in Vleesbaai en ek sal beslis terugkeer na hierdie pragtige dorpie. Ons het verskriklik lekker gekuier en die gasheer het uit sy pad gegaan om ons te help waar nodig - van hout, kommunikasiegroepie en ons bespreking van ons volgende kuier in Vleesbaai.

Naomi B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B

Heerlike wegbreek, huis is op die see en is goed toegerus.

Is ons tweede keer by Mullerlaan 33, het dit net so geniet soos die eerste keer. Sal definitief terugkom vir nog vakansies.

Wanda D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda D

Ongelooflike plek.

Van ons aankoms het ons welkom gevoel. Die huis is pragtig en skoon en het 'n ongelooflike uitsig. Ons kan nie wag vir ons volgende kuiertjie. Dankie Willem en Pinky vir die gasvryheid.

Samantha V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V

Baie mooi plek met stunning view, ons alamal het 'n baie lekker tyd gehad.

Ons sal definitief teruggaan.

Hugo M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo M

Baie lekker gekuier in 'n pragtige plek.

Ideaal vir 'n naweekwegbreek. Goeie geriewe en 'n stoep-uitsig soos min.

Marius B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Rustigheid op sy beste.

Ons het 'n baie aangename tyd gehad. Die huis is in 'n puik toestand en is goed toegerus. Die strand is baie veilig vir kinders.

Naomi B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B

Heerlike vakansie op die strand!

Ons het net vir 3 aande oorgeslaap. Die huis is baie netjies en het als wat nodig is. Is heerlik om op die stoep te kuier en nog steeds die kinders te kan sien op die strand. Perfekte wegbreek! Sal definitief weer wil terugkom.

Johan D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Ons het besonders lekker gekuier.

One het baie lekker gekuier. Die huis is op die see en baie gerieflik. Die kinders kon heeltyd see toe gaan. Ons wil weer gaan.

Natasha V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Asemrowend.

Die plekkie is netjies en dis reg op die see. Die plek het genoeg spasie vir gaste. Die was die beste plek wat ek al ooit besoek het.

Donovan J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan J

Baie baie lekker.

Was alles waarvoor 'n mens kan vra. Dit was baie lekker en sal weer kom oorbly, net langer.

Ilse B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Regtig 'n stukkie hemel op aarde!

Wat 'n pragtige plek! Baie smaakvol en voldoen ten volle aan mens se behoeftes. Skoon, gerieflik en privaat. Sal vir seker weer kom kuier!

Miki K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miki K

Asemrowend mooi en die beste vakansiehuis wat ons nóg gehuur het. Het alles wat jy nodig het.

'n Fantastiese vakansiehuis wat ten volle toegerus is, was 'n plesier om daar te bly.

Carla A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla A

Verblyf is vreeslik netjies.

Die voorkoms van die huis is perfek en net genoeg van als om jou bly lekker te maak. My seuntjie is 2 jaar en hy was mal oor die nabye strand. Baie gerieflik vir kinders. Baie dankie vir die lekker bly. Sal julle weer besoek!

Henre P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henre P

Onvergeetlike gesinsvakansie.

‘n Ideale strandvakansie vir 'n gesin met kinders (ons het vier wat wissel tussen die ouderdomme 3 tot 7 jaar). Veilig, skoon en netjies, asook ‘n puik ligging teen die see met ‘n ongelooflike uitsig oor die hele baai. Die eienaars is absolute wonderlike mense. Vanaf ons ingeboek het, was hulle net gaaf en behulpsaam gewees. Ons sal beslis weer gebruik wil maak van hierdie lieflike strandhuis!

Leon D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Fabulous place, did not want to leave!

Everything you want from a beach holiday! Right on the beach, away from the main portion of town, but can still walk to the shop. This is a gem in Vleesbaai. Good, friendly service from owner, and Lizzie that welcomed us is always available.

Leon T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T

Sal weer daar gaan bly.

Ligging en geriewe is baie goed. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Hele Vleesbaai is baie veilig.

Hanri V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri V

Perfekte ligging en die huis is netjies, duursaam en stylvol ingerig.

Dit was werklik perfek. Niks te min en niks te veel. Mooi ingerig in ‘n mooi gerestoureerde huisie. Alles was splinternuut, van hoë gehalte en perfekte keuses vir ‘n lieflike see-huisie ervaring. Die ligging is puiker as puik.

Suzette L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L

Dit was wonderlik, op strand, stil en veilig!

Ons het ongelooflik lekker gekuier! Kan op die bed lê en kyk hoe kinders in die see swem! Ons het vreeslik lekker gekuier en dit was regtig die moeite werd!

Juan S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan S

Netjiese, skoon eenheid reg teen die see.

Hierdie eenheid is perfek vir 'n gesin of groep vriende wat wil wegbreek vir 'n ontspannende naweek. Die eenheid het alles wat 'n selfsorg eenheid behoort te hê. Die ligging is reg teen die see wat sorg vir 'n pragtige uitsig.

Jacques N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques N

Puik, puik ligging op die strand.

Lekker vakansiehuis wat goed toegerus is.

Hugo L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo L

Rustig.

Ek dink die skoonmaakfooi is onbillik hoog.

Vleesbaai - Mullerlaan 33 se terugvoer

Beste Hugo, ons neem kennis dat jy ongelukkig is oor die skoonmaakfooi; ons sal graag meer van jou wil hoor indien die plek nie netjies of skoon was nie.

Vleesbaai - Mullerlaan 33
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullerlaan 33, Vleesbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3N2JlMGY0LTE5NDgtNDc2OC1hZDI0LWVjODg0MmIyOGJmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 43 5 1 5 33 Mullerlaan Vleesbaai 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.284959283989 21.911432279415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang