Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vleesbaai - Mullerlaan 33

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Mervyn E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Wonderlik Uitstekend will weer LekkerSlaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan P
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Heerlik en baie goeie waarde vir geld. Baie lekker wegbreek gehad en die ligging is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gemay V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Ons het heerlik gebly in Vleesbaai - Mullerlaan 33. Die ligging is perfek vir klein kinders. Die sand is by die stoep trappe en wonderlik vir see toe en terug met die kleintjies. Daar is 'n Nespresso-masjien, so onthou pods.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fran M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Another fab stay at Vleesbaai - Mullerlaan 33. We love Vleesbaai - Mullerlaan 33. Being met by Willem's cheery smile - always so welcoming. And just chilling close to the sea. The kitchen is very well stocked with fab pots and pans. And I mustn't forget to compliment Riana on keeping the house spotlessly clean. To the owners - the house is getting a little tired so a bit of TLC would be appreciated for our next stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stef B
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jan 2024

Heel goed andersins. Verwag dat vir die koste van verblyf die braaiplek se toerusting beter sou wees. Regtig afskeep-goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Carlien G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Fantasies 'n Lieflike huisie, op die mooiste gedeelte van Vleesbaai net 'n tree en jy is op die strand. Die huisie is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het, 8 mense kan gerieflik slaap en die kuierstoep op die strand is hemels. Ons het elke oomblik geniet. Baie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens S
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Location, location, location. Perfek geleë. Huis baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Perfekte ligging. Strand op jou voorstoep en gerielike vakansiehuis met alles wat nodig is. See-uitsig is asemrowend. Ons gaan beslis weer daar tuisgaan. Ligging, ligging, ligging!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madre O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2023

Pragtige ligging. Die ligging is regtig prentjiemooi en die kinders het hulleself gate uit geniet op die strand terwyl ons op die stoep kon sit en dophou. Die enigste slegte punt wat dat ons op kort kennisgewing addisionele verblyf moes boek omdat ons weens onvoorsiene omstandighede 1 ekstra persoon was. Ons was bereid gewees om ekstra te betaal, maar hulle wou ons 'n belaglike tarief vra van R2000 'n nag. Die jongste kind was maar 6 jaar oud en ons sou self 'n matrassie ingepak het vir haar om op te slaap. Ek voel net R8000 is baie onredelik vir 4 nagte en 'n 6 jarige sou nie veel ekstra uitgawes gewees het vir die eienaar nie. Op die ou end was die gesin gesplit want dit was goedkoper om 'n addisionele eenheid te neem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Roelof
Vleesbaai - Mullerlaan 33
Beste Madre, ek is baie bly julle het jul tyd by Mullerlaan 33 geniet. Ek is jammer ons kon nie julle ekstra gas akkommodeer nie, maar soos in die eiendom se beskrywing/kontrak geskrewe staan en soos aan julle gekommunikeer is, is die maksimum hoeveelheid mense wat ons mag toelaat by die huis slegs 8 mense. Die boete van R2000 per kop per nag (wat die 9nde persoon sou moes betaal) is ongelukkig in plek om juis te verhoed dat daar meer as 8 mense die huis wil okkupeer.

Elske M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2023

Wonderlike ligging en gerieflik vir buite eet om die vuur. Ongelukkig was daar nie 'n skoon pot vir papmaak of potjie kook nie. Net 'n aangebrande en geroeste pot in die waskamer. Oor die algemeen moet die potte gewas word.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roelof Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullerlaan 33, Vleesbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3N2JlMGY0LTE5NDgtNDc2OC1hZDI0LWVjODg0MmIyOGJmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 43 5 1 5 33 Mullerlaan Vleesbaai 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.284959283989 21.911432279415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang