Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vleesbaai Rustic Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middellaan 4, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Vleesbaai Rustic Beach House is 'n lieflike selfsorg-strandhuis, ideaal vir 'n gesinsvakansie in die kusdorpie Vleesbaai, tussen Mosselbaai en Gouritsmond. Die huis bied 180 grade see-uitsigte en is ook stapafstand van 2 swemstrande af.

Die huis kan tot 9 gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en lei na 'n balkon met buitesitplek en lieflike uitsigte. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed, ideaal vir 2 kinders. Die laaste slaapkamer het 'n enkelbed.

Die kombuis, eetarea en leefarea is oopplan. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond en 'n skottelgoedwasser in. Daar is 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitarea het 'n platskerm-TV en 'n kaggel. Die sitkamer en eetarea maak deur glasvoudeure oop na 'n balkon met buite-eetmeubels, Weber-braaigeriewe en lieflike uitsigte.

Buite is daar ingeboude braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Middellaan 4, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vleesbaai Rustic Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middellaan 4, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlZmQwNzM0LTdjMWYtNGIzMC1iNGQzLTNjMDhjMTAwNGY2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9) 3 5 1 5 4 Middel Laan Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.287379616008 21.912187207559

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang