Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vlei Lofts B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Carl K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Die eienaars was baie vriendelik, ek sal die plek beslis aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus P
1 nag
5.0
Apr 2024

Stunning! Baie lekker om op kort kennisgewing so 'n lekker slaapplekkie te kry. Mandy en Carl was baie gasvry! Sal dit aanbeveel as jy net vir 'n aand of twee wil oorbly. Baie naby winkels ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neal B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Excellent. Really nice place to stay, very comfortable, and clean. Definitely value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heath S
1 nag
4.4
Jan 2024

Comfortable. My overnight stay was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina J
1 nag
5.0
Jun 2023

Location good, parking good, beautiful view, great desk space for work, lovely dining area. Although the stairs are steep, there are very good rails and therefore less of a concern than expected based on some reviews (unless you have mobility constraints).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lefela S
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

It was good and clean. It was great to be there and the view was good, but just one part that was not happy is loadshedding. It is not a B&B's problem, it is South Africa as a whole.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Lovely place. Spacious rooms, neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronnie V
Kort verblyf
4.2
Apr 2023

Fantasties en baie rustig, tog naby alles. Ek is goed ontvang en altyd ingelig oor tye van load shedding. Die ontbyt was 'n gesonde, maar tog 'n heerlike begin vir die dag. Kamer is gerieflik en ander geriewe was A1. Dankie vir 'n heerlike week van gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rebecca R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2022

Wonderful. Excellent customer service. Lovely stay. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Rustig. Die plekkie het 'n rustige atmosfeer, en amper geïsoleer van die stad se geraas. Ek het lekker gekuier en sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerton-rylaan 47, Milnerton Ridge, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtVhuhuxziBxDiHCvfG18AwzTUIG0eTAbHviEMHTFA7BKdPnJwq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 47 Milnerton Drive Milnerton Ridge 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.853786559484 18.50573368836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang