Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vlei Lofts B&B

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerton-rylaan 47, Milnerton Ridge, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vlei Lofts B&B is in Milnertonrif geleë en kyk uit oor die Rietvlei.

Die dubbelverdieping gastehuis bied gaste 'n keuse om 1 van die Klassieke Kamers of die Superior Kamers te bespreek. Die Klassieke Kamers is ingerig met koningingrootte-beddens en het en suite-badkamers met storte. Die Superior Kamers het koninggrootte-beddens wat in enkelbeddens omskep kan word, en het volledige en suite-badkamers. Gerieflikheidshalwe word beddegoed en handdoeke voorsien.

Alle solderkamers is op die 1ste vloer geleë via 'n steil trap wat nie geskik sal wees vir gestremdes of bejaardes nie.

Elkeen van die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n satelliet-TV, en WiFi is beskikbaar. 'n Kontinentale ontbyt van brood, kase, graankosse, jogurt en vrugte is by die tarief ingesluit. Gaste het toegang tot 'n solderkombuis met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook 'n eetarea vir selfsorg.

Veilige parkeerplek van die straat af vir 6 voertuie is op die perseel beskikbaar. Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere, en ander troeteldiere word ongelukkig nie in die solderarea toegelaat nie.

Vlei Lofts B&B is 1 km vanaf die Paddock Mall, 1,3 km vanaf die MyCiTi-bushalte, 3 km vanaf Sunset Beach, 5 km vanaf die Milnerton Gholfbaan, 6 km vanaf die Canal Walk Winkelsentrum, en 15 km vanaf die V&A Waterfront.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Vlei Lofts B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Milnerton-rylaan 47, Milnerton Ridge, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vlei Lofts B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerton-rylaan 47, Milnerton Ridge, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtVhuhuxziBxDiHCvfG18AwzTUIG0eTAbHviEMHTFA7BKdPnJwq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 47 Milnerton Drive Milnerton Ridge 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.853786559484 18.50573368836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang