Vlei Zijn Loop
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokkraal, Groot Marico, 2835, Noordwes
-
Vanaf
R750R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vlei Zijn Loop is 'n ou meul wat in verblyf met slaapplek vir 2 gaste omskep is. Hierdie eenheid word omring met welige plantegroei en is op 'n plaas in Groot Marico.
Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer en badkamer is op die boonste verdieping.
Die binnebraai is op die onderste verdieping waar die ou meul ook bewaar word. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein kaggel en 'n binnebraai. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet.
Die houtdek het 'n uitsig oor die waterwiel en daar is ook 'n boma met braaigeriewe. Die kanale dra by tot 'n rustige atmosfeer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Amori Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Bokkraal, Groot Marico, 2835, Noordwes
Sien meer verblyf in Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokkraal, Groot Marico, 2835, Noordwes