Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage 1 @ Vleidam Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 93

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 92 resensies vir Cottage 1 @ Vleidam Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sanmarie R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmarie R

Beste kinder vriendelike plaas wegbreek wat ons al beleef het.

Wat 'n heerlike wegbreek.

Annemie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie T

Amazing.

Ons het baie lekker gebly. Die geriewe en ekstras was amazing. Daar was baie klein ekstras soos die varsgebakte brood en sherry wat gegee is. Die plaasgevoel met die diere en die ongelooflik mooi uitsig was asemrowend. Ek sal die plek met baie liefde en vreugde aanbeveel.

Marcha L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcha L

Veilig en skoon.

Die plek was ongelooflik skoon en die broodjie was 'n welkome verrassing.

Sune B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune B

Rus vir die siel.

'n rustige plaaservaring. Nikki is so gaaf en gasvry. Heinrich, wat op die plaas werk, was wonderlik met ons 2-jarige seuntjie. Ons beveel dit sterk aan vir gesinne met jong kinders.

Vicky K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky K

Fantasties.

Ons het vreeslik lekker gebly, sal enige tyd weer hier kom bly.

Willem S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Heerlik en rustig.

Mnr en sy 8 vriende het baie lekker gekuier.

Thelani M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelani M

Rustig, salig, ontspannend.

Absoluut 'n verskuilde diamant. Ongelooflik lekker gebly. Sal definitief weer en weer gaan. Baie dankie.

Cathy H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy H

A gem!

What a gorgeous little cottage on the most beautiful farm. Everything has been done perfectly. I will definitely be back!

Jurie H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie H

Rustig en baie mooi.

Pragtige en volledig toegeruste woning.

Gerhard J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J

Ou wêreldse sjarme en nostalgie.

Die plek is te pragtig. Rustigheid. So mooi met die koringlande om die huise. Alles is daar wat nodig is en meer. Nikki is 'n wonderlike gasvrou. Die tuisgebakte broodjie was 'n groot lekkerte. Sal vir seker weer daar oornag as ons in die omgewing is. Baie dankie.

Adele C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele C

Awesome stay!

The accommodation was perfect, neat as a pin and everything and more (down to toys for the kiddos, books to read, fresh farm bread, jam, butter and a dash of sherry) was provided. We can highly recommend this farm stay! Not too far off the beaten track, yet far enough to have no noise and close enough to the nearest town. Loved, loved, loved it!

Andrew B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Beautiful, peaceful and tranquil.

Our 2nd stay at Vleidam. Great value for money. Peaceful, unit well-stocked, clean, and maintained. Will visit again.

Andrew B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Really nice unit, peaceful, stunning.

The unit is very well stocked and maintained. Peaceful setting, just stunning, need to go back.

Charl V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Waarde vir geld, skoon en veilig.

Die swembadjie was 'n wenner in die hitte. Die stilte was regtig 'n bonus en die transaksie het seepglad verloop. WiFi was baie goed.

Nico K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K

Absoluut uitstekend.

Puik is al woord wat ek het. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Annalie K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie K

Heerlik en rustig.

Skoon en netjies. Gasvrou baie aangenaam. Baie lekker oorgebly.

Willem V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Ongekende plaasgasvryheid.

Ek was baie nuuskierig gewees oor Koringberg en distrik. My stoutse verwagtings is oorskry. Wintertyd in die Swartland vul die siel met dankbaarheid. Vleidam is 'n werkende plaas en tog kan jy 100% rus. Vra vir Nikki om julle op 'n toer te neem en te vertel van die dorp Koringberg. Vleidam is beslis meer as net 1 dag werd.

Hennie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Rustig en sielsverkwikkend.

As jy hou van rustigheid en plaasatmosfeer is dit die ideale plek om te bly. Christine is die vriendelikste gasvrou wat mens kan kry. Die kothuis is perfek en ons het niks gekort nie. Lekker by die kaggel gesit. Daar is ook lekker onderdak parkering. Ook 'n pragtige uitsig oor die Swartland. Ons hou van diere en het die skape en kalkoene op die werf so geniet. Ons kom beslis weer terug.

Nicola S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S

Amazing farm stay.

The setting is breathtaking. We enjoyed waking up to the farm animals and beautiful views. Felt very relaxed.

Rudi V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Gerieflik, ontspannend en ekstra myl geloop.

Die gastehuis het alles wat jy nodig het en nog meer. Hulle het tot vir ons 'n vars brood met botter en konfyt gelos. Oulike swembad vir die somer en kaggel vir die winter. Perfek vir 'n lekker romantiese wegbreek met die mooiste uitsig.

Huibre V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huibre V

Rustige, kalmerende atmosfeer. Huisie het alles wat mens nodig het. Mens moet net gaan ontspan.

Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad. En alles was skoon en gerieflik. Rustige atmosfeer, goed vir 'n mens se gemoed. Sal weer gaan. Het baie lekker gekuier.

Lloyd W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lloyd W

Rustig, netjies en gemaklik.

I had a great experience at Vleidam and really appreciated the Loxtons attention to detail fresh bread, milk and braai wood.

Wenda D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wenda D

Very pleasant stay.

Expansive views towards the mountains over a sheep pen with ducks and geese wandering around. Lovely welcome from our host, and we enjoyed the bread and sherry.

Leona T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona T

Wegbreek van die gejaagde pas.

Hier het ons 'n stukkie van ons harte agter gelaat. Moenie net een aand hier oorbly nie, dis beslis 'n plek om asem te skep en te herlaai. As jy 'n lewenstyl handhaaf teen die spoed van wit lig is hierdie die plek vir jou om te rus en ook naby al die beste wynlandgoedere. Wat meer wil mens nou hê?

Jolene S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene S

Rustig, gasvry, vriendelik en veilig.

Ons het baie lekker gebly by Vleidam. Nikki was baie gasvry en vriendelik en ons sommer baie welkom laat voel. Die plaas is lekker rustig en veilig. Lekker wegbreekplekkie.

Willemien O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien O

Dit was die beste naweek wat ek al die jaar gehad het.

Van die rustigheid en die uitstekende uitsig, was die hele naweek wonderlik. Die lekkerste brood en jam. Alles wat jy gaan nodig hê en net rustig wees. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Martin R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R

Absoluut heerlik!

Ons het heerlik gekuier. Net wat 'n stadskind nodig het om te ontspan! Die "swembad" was natuurlik 'n lekker bederf vir die warm dae. Sal definitief Vleidam weer besoek.

Sam P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam P

Pragtige ingerigte 2-slaapkamer naweekhuis. Die huis is regtig mooi versorg en ingerig, alle benodigdhede was daar in die huis.

Baie jammer ons kon nie langer bly nie, sal beslis weer kom kuier vir 'n langer tyd. Die huis is regtig mooi ingerig, en die kuier in die kombuis om die braaivuur was merkwaardig-mooi. Hierdie tyd van die jaar met die oes op die land is n belewenis. Die plaas geluide en kalkoene is iets wat ons stedelinge nie meer hoor nie. Het die bly baie geniet! Dankie.

Jomaré B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomaré B

Baie rustig.

Baie rustig, netjies en veilig. Sal aanbeveel.

Heila V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V

Sien sterre!

Die tuisgebakte broodjie en konfyt was 'n aangename verrassing en ons het heerlik by Vleidam Gasteplaas gekuier. Die uitsig is so mooi en ek sal vir seker weer hier oorbly en dit vir enige persoon aanbeveel wat op 'n plaas wil oorslaap.

Helen T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen T

We had a very relaxing enjoyable weekend. The hosts were so friendly and gave us a lot of feedback and history of the area. We will be back.

We had fun playing the tourist game and taking lots of photographs and making more wonderful happy memories. I tick of our bucket list. Exceptional hosts.

Elisna T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisna T

Ek wil net teruggaan.

Ek kan nie eers beskryf hoe mooi en goed toegerus als was nie. Nikki is 'n wonderlike gasvrou. Dit is die mooiste plaas waarop ek al was.

Maruschka T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maruschka T

Asemrowend, rustig, mooi.

Vleidam is eerlikwaar die beste manier wat ek nog geld spandeer het op 'n naweek weg! Dit is so rustig, Nikki en haar span was baie behulpsaam vanaf ons bespreking tot ons Vleidam verlaat het. Die plekkie huisie is vreeslik mooi en baie romanties vir 'n naweek weg van die stad af. Sal definitief Vleidam aanbeveel aan familie en vriende, en sal definitief weer daarnatoe gaan vir 'n wegbreek. Beste kliëntediens nog! Dankie Nikki, julle was tops! En die plaas is net wow mooi!

Hilre P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilre P

We enjoyed every single moment! Wonderful experience, Nikki gave us a great warm welcome. Friendly and kind!

Do yourself a favor and make sure to spend some time away from your busy life!

Paul M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

A place to return to definitely.

A few family members went away this weekend and thoroughly enjoyed ourselves. The location is perfect for a restful time away. The view was just spectacular. The place is well kept and even the 6 and 5 year olds were kept busy.

Larissa O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa O

Vriendelik, netjies, kindervriendelik.

Vleidam 'n definitiewe weer besoek. Ons heerlik ontspan. Heerlik gekuier. Als wat ons kon vra en meer.

Winnie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie B

Sielskos vir 'n stadskind.

Ons het in huisie no.4 gebly. Die ontvangs was warm en vriendelik. Die vars gebakte broodjie was natuurlik 'n lekker bederf. Allerhande oulike diere op die plaas. Ons sien uit na 'n volgende kuier!

Venessa D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D

Fantasties!

Niccy en Christine is verskriklik vriendelik en laat mens sommer dadelik tuis voel. Die plekkie was reeds verkoel toe ek daar aankom, veral op 'n 46 grade-dag was dit superwelkom! Varsgebakte broodjie met lekker konfyt en botter, bo op die heerlikste tee was net wat die dokter voorgeskryf het na 'n lang dag in die kantoor. Ek en my kêrel sal vir seker terugkom en die mooie natuur en rustigheid geniet. O ja, en ook in ons eie swembadjie swem wat ook voor die stoep staan, privaat met 'n uitkyk oor die velde waarvan mens net kan droom! Die beste diens en die netjiesste plekkie ooit in die Swartland! As jy nog nie hier was nie, mis jy uit!

Cottage 1 @ Vleidam Guest Farm se terugvoer

Baie dankie! Kom kuier weer.

Cottage 1 @ Vleidam Guest Farm
Jacques V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Was awesome gewees.

Baie lekker plek en goeie waarde vir geld. Dis regtig die ideale plek as jy van die plaaslewe hou.

Andre M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Rustig en goed toegerus.

Die plaas en omgewing is so mooi en rustig, die diens en mense vriendelik, die huis is so baie goed toegerus en nogal weelderig, en die vars brood is 'n bonus. Om op die stoep te sit, brood te eet en koffie te drink terwyl uitkyk oor lande, heerlik.

Pieter S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Lekker plaaslewe.

Lekker om op die platteland the wees met plaasgeluide. Bring 'n mens weer nader aan die natuur. Dit was pret om te sien hoe die hanslammers melk uit bottels drink en om twee pasgebore bokkies by hulle ma te sien.

Cottage 1 @ Vleidam Guest Farm se terugvoer

Baie dankie.

Cottage 1 @ Vleidam Guest Farm
Leona T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona T

Die rustigheid oorval mens. Die platteland is ’n skatkis.

Ons tyd in Vleidam was besonders, na ’n paar dae is ons siele verfris. Die berge en plattelandse landskap is ’n lafenis. Die wynlandgoed naby is uit die boeke en absoluut die moeite werd om op Vleidam te bly.

Martin D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D

Heerlik gerus!

Vleidam is net duskant van 'n hane-treetjie uit die stadsgewoel en binne 4 km vanaf die N7, maar die voel of mens ver op die platteland is. Alle nodige geriewe en pragtige vergesigte dra by tot die bekoring van hierdie rusplekkie.

Graham B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham B

Great getaway.

What a place to getaway and relax. Views of rolling wheat fields and only a few hours from Cape Town. Very well equipped spacious, you lack for nothing. The fresh bread on arrival was a treat and indicative of the hospitality of the hosts.

Cynthia B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia B

Spotless farm with stunning views of the valley and surrounding mountains.

The host was incredibly friendly and there when you needed her but gave us complete privacy. She made a special for for our baby in the room which was incredible and we had braai wood and firefighters. Sherry and freshly baked bread and granadilla jam on arrival added such a wonderful personal touch. Our baby loved seeing the friendly cows, goats, sheep, and chickens. And wow - how spotless and tidy the farm was! Out of a magazine! If you are in the Piketberg area, this is the place.

Stephan D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan D

Rustig, stil en baie ontspannend.

Baie verwelkomend, heerlike varsgebakte broodjie, beskuit en sjerrie wat op ons aankoms vir ons gewag het in die kombuis. Vriendelike diens, lekker kuierstoep met braai en hout. Prentjiemooi sonsondergange.

Christie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V

Quintessential farm stay in the lap of luxury.

Two nights is just not long enough. Very rarely do we find a place where we think to ourselves, let's never leave. We were welcomed by the gracious owner Nicki who had freshly baked bread, rusks and homemade jam waiting for us on the table. She was so kind, helpful and accommodating that we felt immediately at home. The cottage (Cottage 1) was beautifully appointed and was far larger than we were expecting - thanks in part to the spacious and truly farmhouse-worthy kitchen. The main bedroom was luxurious with rich textures and a fantastic bathroom with a beautiful large shower and the claw-foot bathtub was the cherry on top. However, what is truly magical about this place is what lies outside your front door. If you have children then this needs to be on your bucket list. Our kiddies spent the weekend feeding sheep, ducks, including a family of ducklings who had set up home in our garden and never lost their novelty, chickens, tortoise, turkeys and more. They were in heaven from start to end and this stay was certainly good for all our souls. We have been looking for the perfect farm stay where we can be surrounded by nature, animals and uninterrupted views to the horizon and at last it has been found. Thank you to the owners for sharing your little piece of heaven with the rest of us.

Louise T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise T

Baie ontspannend.

Het elke oomblik geniet. My dogtertjie het dit vreeslik geniet met al die diere. Sal definitief weer gaan en aanbeveel. Het omtrent ontspan en Nikkie was baie spesiaal en die geskiedenis van Vleidam. Dit was wow!

Sarina V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarina V

Lieflik en tuis.

Nicci was tegemoetkomend met ons versoeke en het soveel moeite gedoen. Ons het in Kothuis 1 gewoon is heerlik vir kleinkinders, die spasie en diere en natuurlik die treine wat nou en dan verby gekom het. Ons het so tuis gevoel. Kothuise is so mooi versier en skoon. Lekker naby Kaapstad.

Ronel V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel V

Ons het lekker gerus. Huis was goed toegerus en gerieflik.

Vleidam is baie toegerus en is gerieflik ingerig. Die vars plaasbrood is 'n lekker bederf. Eenheid 1 en 2 is nie alleenstaande, en die kamers word net met 'n droë muur geskei. Ek het nie daarvan gehou om laataand na die vriendelike bure se kinders te luister nie. Miskien beter om met jou eie familie en vriende te reis. Die plaasgeluide is baie wonderlik, maar saam met diere, en is daar altyd lastige vlieë. Gelukkig was daar sommer 'n hele paar vlieëslaners.

Hendrik M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik M

Great.

Baie baie lekker gewees!

Chrismarie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismarie V

Dit was fantasies!

Vleidam is regtig 'n heerlike plek om by te bly. Die omgewing is asemrowend. Tannie Nicki het sommer vinnig by ons aankom met 'n varsgebakte brood in die hand. Ons het baie lekker gekuier. Die plaas is rustig met lekker stapplek. Definitief 'n goeie plek vir 'n naweekwegbreek.

Elaine B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B

Fantastiese ontvang en plek.

Ons is hartlik ontvang. Hierdie is 'n pragtige plekkie met pragtige mense. Ek sal verseker volgende jaar weer daar wil bly.

Verona E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona E

Heerlik.

Vleidam is alles wat hulle sê en soveel meer. Mens voel dadelik welkom en tuis, asof dit jou eie plek is. Cottage 1 is stylvol en netjies met 'n heerlike mengsel van oud en nuut wat dit karakter gee. Die kaggel/braaiplek in die kombuis is 'n groot wenner.

Francois S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Fantasties.

Lekker naby Kaapstad. 01:30 minute se ry. Ons tweede keer hier, nie ons laaste nie.

Almarie T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie T

Wonderlik! Heerlik en rustig gewees om by Vleidam te kuier!

Verblyf is perfek vir 5 mense. Alles was baie netjies en skoon. Baie vriendelike ontvangs.

Natalie L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie L

Ons het 'n baie aangename tyd gehad.

Die gasvryheid was besonders. Ons het onmiddellik tuis gevoel en dit vreeslik geniet. Dis definitief 'n plek waarheen ons sal terugkeer. Baie dankie Nikki en John.

Albert V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Rustig, netjies, vriendelikste eienaars.

Selfs met die droogte in die Wes-Kaap is die uitsig by Vleidam perfek om te vergeet van die Kaap se besige lewe. Sal vir seker weer 'n draai maak daar.

Gerne M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerne M

Heerlik stilte en sielerus.

Baie netjiese selfsorg eenheid met alles wat mens nodig het. Die eienaars is vriendelik en mens kan sien hulle gaan die ekstra myl om mens se verblyf net soveel beter te maak! Dis werklikwaar 'n perfekte plek om te gaan ontspan. Gaan weer terug om daai 4x4 roete te doen!

Mariette S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Luukse rustige plaasverblyf.

Van die oomblik wat jy die afdraai neem na Vleidam weet jou siel hier gaan ek rus. Ek is hartlik verwelkom deur Nikki Loxton om seker te maak ons het alles wat ons benodig. Ons het 'n strykplank en yster nodig gehad en sy het dit vinnig gereël. Met die instap was alles netjies en silwerskoon, ruim en alles wat jy benodig is daar en nog meer. Ek kan sien dat aandag aan die fyner besonderhede gegee was soos vars blommetjies in n klein vasie. Sjokolade op die kussing, warm tuisgebakte brood in die kombuis met tuisgemaakte konfyt wat wag dat jy 'n lekker sny smeer en smul daaraan. Melk, suiker, tee en moerkoffie in die kombuis en gefiltreerde water in die yskas. Ek was jammer dat ons so 'n besige trounaweek gehad het want ek wou meer van Vleidam geniet het. Ons sal vir seker terugkeer en ook almal wat op soek is na hierdie luukse in 'n pragtige omgewing ook besoek by Vleidam aflê en ons ervaring met hulle deel. Dankie dat Vleidam se mooiheid met ons gedeel was en dankie vir al die klein ektra bederfies, dit het ons voorwaar welkom en spesiaal laat voel. Ek het dit geniet om die historiese agtergrond van Koringberg te lees in die leestof wat verskaf was.

Jakkie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie V

Ongelooflike ervaring.

Alles by hierdie plaas is 'n vyfster-ervaring. Ons was so aangenaam verras en die binnebraai op 'n koel aand was 'n bonus. Julle sien my beslis weer!

Hannes L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Baie baie lekker - as my vrou gelukkig is dan is ek gelukkig!

Baie lekker en rustig. Die oop vlaktes is goed vir die siel. En die tuisgebakte brood was uit die boeke uit! Sal definitief volgende keer die kinders saam bring.

Cecilia V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Pragtige omgewing, wonderlike verblyf.

Warm tuisgebakte brood en koffie na 'n dag se ry is manna uit die hemel. Die sonsondergang met lammetjies en skape reg voor jou deur verskaf dan kos vir jou siel terwyl rustig sit en ontspan. Wat 'n besonderse ervaring!

Mari V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Rustige plaaslewe.

Ons het baie lekker gebly by Vleidam. Die gasvrou het ons so welkom laat voel. Ons was gelukkig gewees om lammertjies melk te gee wat die kleintjies baie geniet het. Die huisie self was goed toegerus en met al die fyn details het ons so lekker gebly. Sal graag weer daar 'n tydjie wil spandeer.

Cornelia V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V

'n Lekker plaas atmosfeer, rustig en luuks.

Ons wil graag vir Nikki bedank vir haar gasvryheid om ons so welkom te laat voel. Sy het die kinders dadelik betrek om lammetjies melk te gee en dit was vir hulle heerlik. My man kon 'n ver ent gaan stap terwyl Oupa en Ouma op die stoep rustig gesit het en die uitsig geniet het. Ons sal beslis weer 'n draai maak. Die huis was huislik, gemaklik en tog luuks. Die tuin en plaaskampe en plaaswerf is baie netjies.

Johadrie D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johadrie D

Uit en uit waarde vir geld!

Vleidam was 'n wonderlikke bestemming vir ons (4 grootmense + 2 klein kindertjies). Die huise het alles gehad wat ons nodig gehad het. Almal het dit vreeslik geniet om op die plaas te kan rondloop en na die diere te kyk. Dit was baie veilig vir die kinders en Nikki se gasvryheid het ons sommer soos familie laat voel. Sal beslis weer teruggaan en beveel dit aan vir enige iemand wat net bietjie van die stad se gejaag wil ontsnap. Baie dankie vir 'n heerlike bederf naweek!

Cottage 1 @ Vleidam Guest Farm se terugvoer

Liewe Johadrie
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete
Nikki

Cottage 1 @ Vleidam Guest Farm
Milandre V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Milandre V

Genotvol en rustigheid.

Ek het 'n wonderlike 5 dae by Vleidam op my eie spandeer om aan 'n skripsie te skryf. Die huisie was skoon, goed toegerus met alles wat ek nodig gehad het en die omgewing 'n lafenis vir liggaam en siel. Ek sal beslis teruggaan en Vleidam met vrymoedigheid aanbeveel.

Mariette L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L

'n Plekkie om weer jou siel te vind.

Vleidam is regtig 'n plek wat ek sal aanbeveel vir enige persoon wat wil wegkom van ons daaglikse gejaagdheid. Dit is besonders mooi en mens voel sommer so deel van die plaas. Ons het lekker aande onder die sterre deurgebring terwyl ons gebraai en speletjies gespeel het as 'n gesin. Die dekor is besonders mooi en pas so by die styl van die huis en omgewing. Die gasvrou het regtig aan alles gedink om dit so gerieflik as moontlik te maak vir die gaste. Ons is vriendelik ontvang met 'n lekker plaasbroodjie en ook hout vir die buite/binne braai, beskuit en koffie vir elke oggend - Dankie Nikki dit was heerlik!

Margie D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie D

Pragtige, netjiese verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die wooneenhede was baie netjies. Al die geriewe tot ons beskikking het ons verras. Alles wat mens denkbaar nodig kon kry was in die eenhede. Baie spesiaal. Gaan beslis weer hier kom kuier.

Ria B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Was 'n ongelooflike naweek. Alles was perfek en uitstekend! Sal definitief weer gaan. Dankie vir jul vriendelikheid.

Die ontvangs met vuurwarm gebakte brood, botter en konfyt maak dit 'n wenner. Koffie, tee en suiker ook vir gebruik. Die lekkerste wat ek nog gebly het. Sal beslis weer terug kom.

Rika V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Gasvrou baie aangenaam, plekkie perfek ingerig.

Baie dankie aan Nicci Loxton vir haar gasvryheid en warm verwelkoming. Ons een aand oorslaap ondervinding is prysloos. Ons sal vir seker weer hier bespreek en Vleidam aanbeveel aan kennisse en familie.

Cottage 1 @ Vleidam Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit dat julle weer op Vleidam kom kuier.
Groete,
Nikki

Cottage 1 @ Vleidam Guest Farm
Ria G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G

Uitstekende verblyf in 'n pragtig gerestoureerde plaashuis.

Uitsonderlike waarde vir geld! Baie vriendelik ontvang deur gasvrou (met 'n tuisgebakte brood)! Verblyf in 'n pragtige gerestoureerde plaashuis met die mooiste antiekmeubels. Beslis elke sent werd. Sal beslis weer kom. Hierdie keer vir 'n langer tydperk!

Eleta G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleta G

Ongelooflik!

Wat 'n belewenis - pragtige plek, rustige omgewing, wonderlike gasvrou wat jou inwag met vars gebakte brood. Ek beveel Vleidam aan vir elke reisiger - 'n tuiste weg van die huis. Dankie aan die eienaars dat ons 'n stukkie van die wonderlike lewe op die plaas kon ervaar en geniet het en dat julle dit so spesiaal gemaak het.

Marina D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

Salig. Rustig. Dis plaas!

Dankie Nikki vir ons lekker verblyf. Die kothuis is lieflik en julle plaas en werf is rustig, stil en heerlik om net te ontspan.

Lizette J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette J

Kan een woord gebruik. PUIK.

Die gasvryheid was puik asook huisie. Sal dit definitief weer gebruik.

Karien W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien W

Baie oulike, gerieflike plek.

Groot en lekker kuier kombuis. Nikki is 'n baie gasvrye persoon en ons het lekker gekuier en geswem. Lekker tuisgebakte brood en konfyt!

Carla B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carla B

Dit was een vir die boeke en definitief 'n plek waarnatoe ons weer sal gaan.

Dit was lieflik. Ons kan nie wag om weer te gaan nie. Ons wil so graag in die winter gaan en lekker in die kombuis om die tafel kuier met die vuurtjie in die kombuis wat salig brand.

Verushka N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verushka N

One of our best weekends away.

If you need to get away from the city and just "be" then Vleidam is a definite place to stay. From Nikki, who is a wonderful hostess, to the delicious hot bread she brought us on arrival, to the farm animals that wake you up in the morning, everything about our stay was fantastic. We will definitely be back and bring friends along.

Hanlie B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B

Absoluut fantasties!

Baie dankie vir die gasvryheid, julle het 'n besonderse plekkie en ek sal verseker weer kom draai daar.

Polke B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Polke B

Excellent, will be back for longer next time.

Well worth a visit, warm, inviting, tranquil, stunning views, peaceful, loved our stay.

Kiewiet S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kiewiet S

Dit was heerlik.

Dit is die beste plek om te bly, veral die klein lammertjies.

Lood R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood R

Uitstekend!

Netjies, skoon, rustig en fantastiese gasvryheid.

Elze L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elze L

5 Dae van rus en net WEES saam met ons kinders

Fantastiese week op die plaas... my kinders het hanslammers gevoer en eiers uitgehaal en gespeel tussen die skape! Om soggens met ganse hoenders en skape en koeie se geluide wakker te word en die sonsopkoms oor die koringlande te sien is 'n voorreg!

Hugo V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V

Heerlike wegbreek van 3 nagte.

Wegbreek met die stilte van die plaas en 'n prentjiemooi uitsig.

David B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

Kom weer!

Netjies met alles wat jy nodig het en meer.

Riaan B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Heerlik rustig, privaat en pure plaas.

Heerlike plaaservaring met stilte, uitsigte en vrede. Die geriewe is puik ek sal dit sterk aanbeveel.

Fhadwa A - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fhadwa A

One of our best self-catering experiences if not the best!

Besides being beautiful, the guesthouse was extremely neat and clean. Nikki and John are excellent hosts that care about the people staying over. The house is kitted with everything you might need from ear buds and nail clippers to bubble bath!

Bertus E - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus E

Stil, rustig en ontspanne.

Nikki en John is twee ongelooflike gasvrye en aangename mense. Baie dankie vir alles. Sal beslis weer by julle kom bly.

Hannes H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes H

Fantasties.

Die beste gastehuis waarin ons nog ooit gebly het. Rustige plaasatmosfeer en 'n ongelooflike goed gerestoureerde plaashuis met alles van die allerbeste. Nikki se borrelende geaardheid is so aansteeklik soos die vars gebakte plaasbrood wat jy kry met jou aankoms. Ons sal beslis weer gaan kuier maar dan vir langer as net een aand.

Othelie M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Othelie M

Ontspan in die mooiste omgewing in "vyfster" verblyf.

Sien die sterre hieronder.

Piet V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V

Heerlike koringland-wêreld met die mooiste uitsig op die berge.

Goeie ontvangs, 'n skoon woning met 'n binne-vuurherd en gerieflik naby aan die grootpad.

Karin L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin L

'n Heerlike en veilige plaasbestemming, perfek vir kinders.

Nikki en John het ons baie hartlik ontvang. Die akkomodasie is perfek, met onverwagte ekstras soos tuisgebakte beskuit en brood, plaasbotter en melk, heerlike koffie, en ook ekstra toiletware in die badkamers. Die gastehuis was perfek vir ons gesin - ons eerste vakansie saam met 'n 1- en 3-jarige, en 'n heerlike ervaring. Die tuin is veilig omhein, met selfs 'n hekkie voor die soldertrappe, met plaasdiere in kampe rondom. Hulle het ook heerlik gespeel met die hanslammertjie, en gretig die plaas gaan verken. Nikki en John was baie gasvry, en het ons op 'n toer van die plaas en die Koringberg geneem, en alles in hulle vermoë gedoen om ons naweek gerieflik te maak. Ons sal beslis weer kom kuier, en hoop hulle kan die ander helfte van die gastehuis ook restoureer; dit sal ideaal wees vir familie-vakansies met 10 mense.

Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 550
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleidam Plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcFgKugCjhlrwrQsg1HJuIqoJHBcKDXCBg13rGPWUhUT7VsPVTg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 5 mense 92 5 1 5 Farm Vleidam Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.031544070627 18.688100212672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang