Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vlettershof Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 34, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vlettershof Guest House is in 'n ou gedeelte van Robertson en bied gerieflike gastehuis-verblyf wat 750 m vanaf die dorpskern met verskeie winkels en restaurante is.

Gerieflike verblyf word gebied in 'n selfsorgkothuis en 4 gastekamers. Die eenhede sluit in die Jacaranda-kamer, die Freylinia-kamer, die Oregon-kamer, die Lourier-kothuis en die Dassieshoek-solder in. Alle kamers het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, 'n waaier en verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met Netflix en Showmax in.

Daar is 'n groot agterplaas met braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n heining.

Die gastehuis is met 'n omsetter, sonpanele, batterye, sonkrag- en gasgeisers in die geval van beurtkrag toegerus.

Robertson bied wynlandgoedere, die Robertson kunsgalery, olyf- en olieproe, restaurante, koffiewinkels, Robertson plaasmark en die Klipdrift Distellery.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Steven-jansz B
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. Very nice and a good place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Denise M
Saam met vriende
5.0
Stil, vriendelike, veilige verblyf. Ons het baie lekker gebly, dit het gevoel asof jy by vriende kuier. Dit was baie netjies, die omgewing is stil en ...
Sien meer
Nov 2024
Willie E
Besigheidsreis
5.0
Great. Very enjoyable. Was just what I needed. No complaints, everything was excellent. Clean, friendly, great room and amenities. Will...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Ghaalieb S
Gesin met klein kinders
5.0
Went to the Robertson Lenteskou. Needed a place to shower and sleep. Stay was fantastic. Owner was friendly and helpful. Room was super...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Maresa P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilige kothuis in die dorp. Mooi, netjies en veilig. Die plekkie het alles wat jy nodig het en meer. Ons het heerlik gesit en kuier/lees buit...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hermanus Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Loopstraat 34, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vlettershof Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 34, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1a0d225adba6a82f4d9173b0b82f8a707c95bc2ee6a4fa26d9fcd3f63609b304c1e7c28029b40d3df3168f2a9eacd619c7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 34 Loop Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.797674098922 19.886924003635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang