Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vlindervlerkies Woonstel

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Vlindervlerkies Woonstel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lizette W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette W

Vriendelike paarjie, woonstel baie netjies en knus.

Janette en Herman, baie dankie vir jul warme ontvangs. Die plekkie is baie netjies, knus en naby winkels en strande. Definitief ’n aanbeveling!

Vlindervlerkies Woonstel se terugvoer

Baie dankie Lizette! Ons waardeer die terugvoer en is baie bly julle het lekker gekuier. Mooi loop.

Vlindervlerkies Woonstel
Zelda C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C

Dit is baie ruim en baie beter as 'n klein hotelkamer. Dit was nogal lekker!

Ek was bietjie verkouerig en die warm kombers op die bed was 'n groot hulp, net aangesit om bed warm te maak en toe afgesit. Dit is baie huislik en baie beter as hotelkamer.

Vlindervlerkies Woonstel se terugvoer

Baie dankie Zelda! Ons hoop jou verkoue word gou beter. Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het.
Groete
Herman & Janette

Vlindervlerkies Woonstel
Renier T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier T

Baie lekker.

Baie aangenaam, sal beslis weer hier bly.

Vlindervlerkies Woonstel se terugvoer

Baie dankie Roelof en Renier,

Ons is baie bly Roelof het dit geniet.

Vlindervlerkies Woonstel
Andre K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Verrassend!

Aangename gasvrou en baie gerieflike blyplek. Goed geleë en ook baie rustige woonbuurt. Sal definitief weer daar oornag.

Vlindervlerkies Woonstel se terugvoer

Baie dankie Andre. Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Geniet die mooi Karoo.

Vlindervlerkies Woonstel
Mandy N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy N

Amazing.

Excellent accommodation and hosts.

Vlindervlerkies Woonstel se terugvoer

Dear Mandy,

We had excellent guests! Thank you for your nice chat that evening. And a big thank you for the kind review.

Regards,
Herman and Janette

Vlindervlerkies Woonstel
Yolandie L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie L

Heerlik en rustig.

Baie vriendelike mense wat mens tuis laat voel. Alles wat nodig is is beskikbaar en plekkie is netjies en skoon.

Vlindervlerkies Woonstel se terugvoer

Baie dankie Yolandie. Ons hoop jy het dit geniet en mooi teruggery. Groete, Herman en Janette

Vlindervlerkies Woonstel
Abelyn D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abelyn D

Verblyf was aangenaam, Herman en sy vrou is vriendelik en die plekkie is in 'n familie atmosfeer. 10/10.

Pragtige gastehuis wat 'n warm ontvangs bied. Kamer is goed toegerus en beslis waarde vir jou geld, en die aandag aan die klein detail is fantasties.

Vlindervlerkies Woonstel se terugvoer

Baie dankie Abelyn. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Ons is baie bly julle het dit geniet. Groete, Herman & Janette.

Vlindervlerkies Woonstel
Anlouw B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlouw B

Perfek alles-in-een.

Volledig toegeruste verblyf. Daar word niks meer benodig nie. Julle gasvryheid is ongekend en sal julle plekkie definitief aanbeveel.

Vlindervlerkies Woonstel se terugvoer

Baie dankie Anlouw, en voorspoed met jul trek.
Groete, Herman en Janette.

Vlindervlerkies Woonstel
Dian A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian A

Regte boeregasvryheid.

Ek gee nie maklik 5/5 nie maar hier was alles wat ek nodig gehad het. Die vriendelike ontvangs en gasvryheid het my dadelik tuis laat voel. Dit is baie goed geleë, naby winkels, eetplek, vulstasie, hoofpaie en die wynroete en ook nie te ver van die see. Daar was nie 'n tafel om op te werk maar hulle het dit geen moeite gevind om vir my 'n werkplek te praktiseer en die WiFi was ook baie goed. Die parkering was veilig en ek het my eie aparte ingang met sleutels vir alles so ek kon kom en gaan sonder om iemand te pla. Daar is 'n vol DStv televisie, kombuis met alles in en so kan ek nog seker vir 2 bladsye aangaan maar bo alles dit is die mense wat die plek maak. Dankie julle.

Vlindervlerkies Woonstel se terugvoer

Baie dankie Dian. Ons waardeer dit opreg. Mooi loop daar in Knysna.
Groete,
Herman & Janette.

Vlindervlerkies Woonstel
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichart-straat 13, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAID84P0UeCA5a6OGMcjN8wFcz6X01G8wX18DWDqL4sEqq7ROPOZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 13 Louis Trichart Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.071662201682 18.841752844775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang