Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vlindervlerkies Woonstel

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lizette W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Vriendelike paarjie, woonstel baie netjies en knus. Janette en Herman, baie dankie vir jul warme ontvangs. Die plekkie is baie netjies, knus en naby winkels en strande. Definitief ’n aanbeveling!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Janette
Vlindervlerkies Woonstel
Baie dankie Lizette! Ons waardeer die terugvoer en is baie bly julle het lekker gekuier. Mooi loop.

Zelda C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2019

Dit is baie ruim en baie beter as 'n klein hotelkamer. Dit was nogal lekker! Ek was bietjie verkouerig en die warm kombers op die bed was 'n groot hulp, net aangesit om bed warm te maak en toe afgesit. Dit is baie huislik en baie beter as hotelkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janette
Vlindervlerkies Woonstel
Baie dankie Zelda! Ons hoop jou verkoue word gou beter. Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het. Groete Herman & Janette

Renier T
Kort verblyf
5.0
Feb 2019

Baie lekker. Baie aangenaam, sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janette
Vlindervlerkies Woonstel
Baie dankie Roelof en Renier, Ons is baie bly Roelof het dit geniet.

Andre K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2019

Verrassend! Aangename gasvrou en baie gerieflike blyplek. Goed geleë en ook baie rustige woonbuurt. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janette
Vlindervlerkies Woonstel
Baie dankie Andre. Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Geniet die mooi Karoo.

Mandy N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Amazing. Excellent accommodation and hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janette
Vlindervlerkies Woonstel
Dear Mandy, We had excellent guests! Thank you for your nice chat that evening. And a big thank you for the kind review. Regards, Herman and Janette

Yolandie L
Kort verblyf
5.0
Aug 2018

Heerlik en rustig. Baie vriendelike mense wat mens tuis laat voel. Alles wat nodig is is beskikbaar en plekkie is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janette
Vlindervlerkies Woonstel
Baie dankie Yolandie. Ons hoop jy het dit geniet en mooi teruggery. Groete, Herman en Janette

Abelyn D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Verblyf was aangenaam, Herman en sy vrou is vriendelik en die plekkie is in 'n familie atmosfeer. 10/10. Pragtige gastehuis wat 'n warm ontvangs bied. Kamer is goed toegerus en beslis waarde vir jou geld, en die aandag aan die klein detail is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janette
Vlindervlerkies Woonstel
Baie dankie Abelyn. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Ons is baie bly julle het dit geniet. Groete, Herman & Janette.

Anlouw B
1 nag
5.0
Mei 2018

Perfek alles-in-een. Volledig toegeruste verblyf. Daar word niks meer benodig nie. Julle gasvryheid is ongekend en sal julle plekkie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janette
Vlindervlerkies Woonstel
Baie dankie Anlouw, en voorspoed met jul trek. Groete, Herman en Janette.

Dian A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2018

Regte boeregasvryheid. Ek gee nie maklik 5/5 nie maar hier was alles wat ek nodig gehad het. Die vriendelike ontvangs en gasvryheid het my dadelik tuis laat voel. Dit is baie goed geleë, naby winkels, eetplek, vulstasie, hoofpaie en die wynroete en ook nie te ver van die see. Daar was nie 'n tafel om op te werk maar hulle het dit geen moeite gevind om vir my 'n werkplek te praktiseer en die WiFi was ook baie goed. Die parkering was veilig en ek het my eie aparte ingang met sleutels vir alles so ek kon kom en gaan sonder om iemand te pla. Daar is 'n vol DStv televisie, kombuis met alles in en so kan ek nog seker vir 2 bladsye aangaan maar bo alles dit is die mense wat die plek maak. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janette
Vlindervlerkies Woonstel
Baie dankie Dian. Ons waardeer dit opreg. Mooi loop daar in Knysna. Groete, Herman & Janette.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichart-straat 13, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAID84P0UeCA5a6OGMcjN8wFcz6X01G8wX18DWDqL4sEqq7ROPOZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 13 Louis Trichart Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.071662201682 18.841752844775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang