Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voete ini Sand

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 21 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murex-straat 3074, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 800 R4 320 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Voete ini Sand is 'n selfsorghuis in die veilige Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai, 'n kusdorp in die Overbergstreek. Hierdie verblyf is troeteldiervriendelik en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.

Dié pragtige huis beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Vier slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Drie slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander en suite-badkamer in die hoofslaapkamer het 'n bad. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamer gebruik die aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n toonbank, yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel, 'n ingeboude kaggel en 'n TV. Dit lei na die toegeboude stoep met oorgenoeg sitplek, 'n etenstafel, TV, 'n wynyskas en braaigeriewe. Die tweede braai-area het 'n groot, toegeboude tuin en 'n swembad.

Gratis WiFi en linne word voorsien. Die verblyf het 'n omsetter wat tydens beurtkrag krag aan die TV en WiFi voorsien.

Gaste kan visvang, branderplankry, sweefski, fietsry, voetslaan en die restaurante en winkels verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Murex-straat 3074, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 800
R4 800 R4 320
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 800
R4 800 R4 320
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murex-straat 3074, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f015eeae425b4315c36282042c0bece8f147a6b5698abe2b56673b58593e1365cc341ae134f69e4b5902ca040c924b2da3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 800 nouVanaf R4 320 per nag (plek vir 10) 3074 Murex Street Langezandt Fisherman's Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.78898441529 20.043033381226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang