Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voete ini Sand

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 21 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murex-straat 3074, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 800 R4 320 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Voete ini Sand is 'n selfsorgvakansiehuis in die veilige Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai, 'n kusdorpie in die Overberg-streek. Hierdie eiendom bied troeteldiervriendelike verblyf vir 'n gesin of groep vriende en is ideaal vir diegene wat 'n naweekwegbreek naby die strand soek.

Hierdie pragtige huis beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 8 gaste. Daar is 4 slaapkamers wat elk met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Drie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die en suite-badkamer in die hoofkamer 'n bad het. Die vyfde kamer het 2 enkelbeddens en gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus en sluit 'n ontbyttafel, yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien en skottelgoedwasser in. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel, 'n ingeboude kaggel en 'n TV. Dit maak oop op 'n omheinde patio met oorgenoeg sitplek, 'n etenstafel, TV, wynyskas en braaigeriewe. 'n Tweede braai-area is in die groot, volledig omheinde tuin geleë, aangevul deur 'n swembad.

Gaste kry komplimentêre WiFi en linne. Boonop is die eiendom toegerus met 'n omskakelaar wat die TV en Wi-Fi aandryf tydens kragonderbrekings.

'n Verskeidenheid doendinge is in die area beskikbaar, soos visvang, branderplankry, vlieërbranderry, fietsry en voetslaan en 'n verskeidenheid uitstekende restaurante en winkels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Murex-straat 3074, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 800
R4 800 R4 320
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 800
R4 800 R4 320
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murex-straat 3074, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f015eeae425b4315c36282042c0bece8f147a6b5698abe2b56673b58593e1365cc341ae134f69e4b5902ca040c924b2da3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 800 nouVanaf R4 320 per nag (plek vir 10) 3074 Murex Street Langezandt Fisherman's Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.78898441529 20.043033381226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang