Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voetjieshang

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Voetjieshang
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Carli V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carli V

Wonderlike vakansie.

Ons gesin het ons tyd in Van Dyksbaai verskriklik baie geniet. Voetjieshang was perfek langs die kus geleë en ons kon op die stoep sit en kyk hoe ons kinders op die rotse speel. Die huis het genoeg spasie en aktiwiteite om die kinders besig te hou. Ons sal definitief die huis aanbeveel.

Voetjieshang se terugvoer

Baie dankie Carli. Ons hoop regtig om julle gou weer te sien. Laat weet asb as julle weer in ons rigting kom.

Voetjieshang
Huibie J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huibie J

The view from Voetjieshang is breathtaking.

See stars.

Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hillstraat 6, Van Dyksbaai, 1459, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAilxvDMV2qRshyJMTh5hZqR8gcuqzaOmIrQSnCJibDhFCcvzw8y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 6 Hill Street Van Dyks Bay 1459 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.614220967192 19.362113619739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang