Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voetspore

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Doeks Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Voetspore
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Denise L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise L

Baie lekker, heerlik ontspannend.

Rustige atmosfeer. Lekker kuierstoep.

Steve S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Steve S

Great weekend away.

Excellent location, convenient garage.

San-marie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-marie D

Beste uitsig ooit!

Mal oor die ligging, baie goeie diens van Tannie Doeks!

Megan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Megan V

Ideale Weskus-wegbreek!

Asemrowende see-uitsig.

Nicolaas R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas R

Beste ligging en uitsigte om die Weskus en die see optimaal te geniet!

Voetspore het aan al ons vereistes voldoen vir 'n rustige naweek van rus!

Chrisma R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisma R

Lieflike ligging!

Eenheid is ruim en het 'n pragtige uitsig. Sou tee en melk in die eenheid waardeer het.

Johan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan S

Bespreking sê 8 mense kan daar slaap. Daar kan egter net 4 mense slaap.

Ek het vir 3 volwassenes en 2 kinders geboek. Daar was egter net 2 kamers, met elk 'n bed in, en 'n slegte bedding in 'n portaal. Daar was ook net handdoeke vir 4 mense. Die banke was stukkend en die skuifdeure was moeilik om oop te maak en om te sluit.

Tinus S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus S

Beter ligging bestaan nie, die branders breek voor jou.

Heerlik gekuier, Covid is vir eers vergete. Baie goeie diens. Deur die bestuurder gehelp om die besoek onvergeetlik te maak.

Ian B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B

Netjies, skoon en 'n asemrowende see-uitsig!

Baie huislike wooneenheid, reg op die see. Dankie aan Doeks wat ons so vriendelike ontvang het en gehelp het met alles. Laat mens voel jy hoort permanent daar te wees!

Jacky B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky B

Dit is 'n baie mooi plek.

Baie mooi skoon plek en net oor die pad van die see met baie mooi uitsig.

Ilizma D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilizma D

Beste ligging en uitsig in Yzerfontein!

Atlantic Breeze bly een van die beste liggings in Yzerfontein - pragtige uitsig, goed toegerus en klank van see in jou ore.

Hardus P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hardus P

Excellent location, well equipped.

Only problems are the mattresses on the beds that need replacing and the couch in the living room that shows its age. The rest is 5 star.

Vanaf
Vanaf R2 240
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R2 240
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: 10de Straat 5, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA549408d40b99633e2102961fd0ae7fef02ea0c834429355f4ea303a6a1e853a24009c81f627716b2cb1ddc94a9754160062a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 240 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 5 10th Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 13:00 -33.344506641944 18.156865239144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang