Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voetspore

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: 10de Straat 5, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 240 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Voetspore bied oornag- en selfsorgverblyf langs die Atlantiese Oseaan in Yzerfontein en is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.

Die 2 eenhede het elkeen 'n privaat ingang. Die eerste eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die tweede eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamers het gemaklike beddens, sagte duvets en vars linne. Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is WiFi en 'n braai-area, asook veilige parkeerplek op die perseel en staanplek vir 'n boot. Die verblyf bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid restaurante en winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Doeks Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 10de Straat 5, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Voetspore het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 240
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R2 240
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: 10de Straat 5, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA549408d40b99633e2102961fd0ae7fef02ea0c834429355f4ea303a6a1e853a24009c81f627716b2cb1ddc94a9754160062a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 240 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 5 10th Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 13:00 -33.344506641944 18.156865239144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang