Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voetspore Self-Catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 25, Gobabis, Namibië, 0000, Omaheke
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Voetspore Self-Catering is in Gobabis in die Omaheke-streek net 100 km vanaf die Botswana-grens en 200 km van Windhoek af. Dit is die perfekte oornagverblyf en bied verskeie gerieflike akkommodasie-opsies.

Die woonstelle het elk gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke woonstel het ook 'n sitarea met gemaklike sitplek, WiFi, lugversorging, 'n TV en 'n selfsorgkombuis.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Voetspore Self-Catering bied rustige en veilige verblyf aan beide vakansiegangers en sakereisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hesmarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, skoon en netjies. Veilige opset. Pragtig, goed ingerig, en veilige opset. Dankie, was 'n lafenis na 'n lang reis!
Sep 2024
Jay Cee V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was veel meer as wat ons verwag het. Super netjies en gerieflik. Die kamerba. Dit was 'n wonderlike ervaring. Die kamer was veel meer as wat ons v...
Sien meer
Jul 2024
Karla E
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies en veilig. Dankie, ons het baie lekker geslaap.
Jun 2024
Alidius Bernard D
Gesin met tieners
5.0
Baie skoon en netjies en 'n goeie self catering opsie. Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Voorsien lekker hout om te braai en is 'n heerlike se...
Sien meer
Jul 2024
Runa V
Saam met vriende
5.0
Ons het slegs daar oornag op ons terugreis, maar was aangenaam verras. Pragtige en baie netjiese en skoon akkommodasie. Ons is baie vriendelik ontvang...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 25, Gobabis, Namibië, 0000, Omaheke
  • Gaste dink Voetspore Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 25, Gobabis, Namibië, 0000, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fe50f48b2779f45c3732a8c54dd8f02a44b158f29cd45efd68cb5078fa48978dac6266ba15857e2ca72ff1e0234014f92a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 25 Church Street Gobabis 0000 Omaheke 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.450706263428 18.964312672655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang