Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Volgenoeg Self Catering Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Angelique S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Pret, stil, gesinstyd. Fantasties. Rustig. Swembad was heerlik. Alles was silwer skoon en alles was daar wat ons nodig gehad het. Net naby genoeg aan die dorp as jy iets nodig het of wil gaan uit eet, maar net ver genoeg van die dorp om die rustige plaas atmosfeer te beleef. Ons sien julle in September weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Beautiful home away from home. We had a lovely, peaceful stay! The kids really enjoyed the beautiful pool! I would highly recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edré G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Gasvry, rustig, skoon en pragtig. Die mense is wonderlik. Die huis is skoon en netjies. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Perfect location, wonderful accommodation. Everything we needed was there. Mariska is the perfect host. Definitely worth your money. The rechargeable lights definitely a big bonus and the updated Eskom schedule from Mariska.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Somari M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Lekker verblyf, skoon en netjies. Ons was aangenaam verras met die verblyf by Volgenoeg Self Catering! Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en die eenheid was baie goed toegerus en pynlik netjies. Die eenheid bied voldoende privaatheid en die rustigheid van die plaasomgewing is altyd 'n wenner. Dit is naby aan die dorp geleë en maklik toeganklik met 'n kar. Daar was ook skaduparkering vir beide voertuie beskikbaar. Ons sien uit om weer terug te keer en beveel Volgenoeg Self Catering graag aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

We had an amazing time at Volgenoeg. Volgenoeg is a beautiful farm. We enjoyed watching the ostriches. The hosts are most accommodating and very friendly. The cottages are very clean and the rooms very spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathleen B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Was baie rustig en die birthday boy was in sy noppies oor die diere. Die plek was baie mooi en rustig en die buitelug en die diere op die plaas was iets om te beleef, veral om die oggend om te staan en skoon, vars lug te ruik met diere in die agtergrond. Hulle het van als gehad, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carisa D
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Relaxing. Flippen nice plek. Stylvol en baie netjies. Ons het lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Perfekte wegbreek. Baie lekker rustige omgewing. Eenheid was baie skoon en het alles gehad wat ons benodig het. Mariska en Deon was so gasvry en het uit hulle pad uit gegaan om ons te laat tuis voel. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Fantastiese verblyf! Regtig uitsonderlike plek. Alles wat nodig is en nog meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volgenoeg Plaas, Volmoed, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0b312eb38f989fa4324ff5c50d338a3c999a525d8767f27696b9cdb56afab1edc867943edd6a0fbd1af2290293bf96934f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Volgenoeg Farm Volmoed 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.632412923706 22.096428432459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789