Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppiesee Voëlklip 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppiesee Voëlklip 1 bied selfsorgverblyf in Heroldsbaai op die Tuinroete. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n klein gesin of 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf in hierdie kusdorpie.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n opvoubare dubbelbed vir kinders, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Dit lei na 'n stoep met braaigeriewe en sitplek.

WiFi en gemeenskaplike wassery en motorhuisarea is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby die strand en naburige dorpe soos George waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Oppiesee Voëlklip 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

JJ Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 54

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kusweg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppiesee Voëlklip 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 28, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38ef728d6ea46abb7e7ba696586287be347b5387accc778abfa252ec23999bd3d23e3884a626af8d8cf36e5ce55d3c1d0b50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 28 Beach Road Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054979 22.389206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang