Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grysbok

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlklip-laan 24, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Grysbok is in die veilige en rustige vakansiedorpie Jongensfontein geleë, ideaal vir 'n gesin of groep van 8 wat op soek is na 'n wegbreek.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n ekstra matras het. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die waskamer beskik oor 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n wasbak en 'n kisvrieskas. 'n Yster en strykplank is ook beskikbaar. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek.

Speletjies en leesmateriaal word voorsien vir binnenshuise ontspanning. 'n Noodstel en 'n brandblusser is ook beskikbaar. Daar is verskeie doendinge in en om Jongensfontein, soos swem, visvang, branderplankry, staproetes, tennisbane en jukskei-sandputte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Voëlklip-laan 24, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlklip-laan 24, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5af0ce53f7e9dff9b03409c84667633b86b4d5ae17e6107245a38a4af4f8c6f125c0f341111e8fcf963831519edb2bfec1ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 24 Voëlklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.42416964847 21.343374643002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang