Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Volksrust Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.6
Veiligheid
4.6
Dirk D
1 nag Besigheidsreis
3.6
Apr 2023

Was voldoende vir my behoefdes, basies net oorslaap en aanbeweeg die volgende oggend. Wel klein negatief, die kombuis/restaurant is nie meer in bedryf nie (nadraai van Covid). Volksrust Guest House het wel terugbetaling gemaak vir ontbyt. Die normale uitdagings met beurtkrag asook goeie reenbui was ten volle aanvaar die aand met aankoms, maar een hanteer die situasie na die beste van omstandighede.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Charl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2018

Goed geleë en naby golfbaan. Goed geleë, alles wat nodig is vir 'n rugby toer besoek. Lekker ontbyt.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jomari B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Perfekte ligging! Ons kan definitief die gastehuis aanbeveel. Die kamers is ruim en silwerskoon en ontbyt was baie smaaklik met groot porsies. Daar was elke dag bottels water in ons kamer en oor as genoeg melk vir koffie en tee! Dis geleë in 'n stil area, maar baie sentraal. Al wat pla is dat die parkering 'n probleem is as die gastehuis vol is. Die voertuie parkeer mekaar vas om almal op die perseel te kan parkeer. Daniel is 'n groot aanwins vir die plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk P
1 nag
4.0
Aug 2017

Expensive for what you get. Not enough amenities. Location is good. Dining area not up to standard. Rooms very clean and neat. Bathroom way too small (small cubicle). Breakfast very basic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Morne
Volksrust Guest House
Hello Dirk, Thank you for your feedback. Some changes are already being made due to your review. Regards, Volksrust Guest House.

Calia R
1 nag
3.8
Aug 2016

Netjies en privaat. Altwee kamers se TV's het nie gewerk nie. As jy die kamers se deure oopgemaak het, het daar kabels afgeval met gewig. Kamers was mooi skoon en netjies. Niemand verwelkom jou nie. Jou kamer word oopgesluit en dis dit.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Morne
Volksrust Guest House
Ek is baie jammer om hierdie te hoor en ons is baie jammer om te verneem dat julle nie 100% tevrede was nie. Die televisies werk vandag nog sonder dat ons enigiets verander het- so daardie verstaan ek ongelukkig nie. Ek onthou ons telefoongesprek- julle het verskoning gemaak dat julle baie laat sou arriveer en ek het jou gevra om bietjie geduldig te wees, ek sal die gasheer uit sy slaap uit wakker maak, maar ons sal julle akkommodeer. So jammer indien die gasheer bietjie deur die slaap voorgekom het- dit was in 'n mate te verwagte. Ek is nie seker watter tipe van verwelkoming julle verwag het in die nag na slapenstyd nie. Maar ek sal verseker daardie aspek aanspreek aan hierdie kant. Die kabels (meervoud) wat afval as die deure (meervoud) oopgemaak word? Sjoe ek verstaan nie daardie een nie maar ek gaan verseker kyk watter kabel bo oor 'n deur kan wees- ek kan aan niks so iets dink nie. Ons het nie kabels bo deure nie. Ek neem alles ter harte, ek waardeer die terugvoer, ek spreek alles aan sodat niemand weer bogenoemde sal kla nie. Groete Morne Myburgh (Eienaar)

Ben B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2015

Verblyf was baie goed en sal weer gebruik. Ligging baie goed en die verblyf was goed.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ina B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2014

Baie genotvol. 'n Baie netjiese en gerieflike fasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tebogo M
1 nag Besigheidsreis
4.4
Okt 2014

Great place Best guest house I have booked myself into. The rooms just need tiles or wooden floors, and I feel the kitchen should have normal menus instead of the waiter telling you what's on the menu for the day. Otherwise, a lovely place I would return to if in Volkrust again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 065
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 065
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amajubastraat 29, Volksrust, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwODZkNjkzLTEzMjEtNGZjMS05MzFlLTQ4NWFkMmRhYjZlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 065 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 29 Amajuba Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.373320297797 29.872856140137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang