Volksrust White Towers Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Zahnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Suzette W - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Suzette, dit was heerlik om julle te ontvang. Hierdie bederf is my spesialiteit en ek geniet elke oomblik daarvan. Baie dankie vir jou pragtige resensie. Mooi bly en sien julle hopelik weer in die somer!
Dawie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam, gerieflik en ruim.
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Baie dankie vir die resensie. Groot waardering.
Marianne L - Sep 2023
Algehele gradering
Gasvry! En nog 'n presentjie as bederf!
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Was wonderlik om jou te ontmoet. Baie seëninge vir jou.
Anneke V - Jul 2023
Algehele gradering
Voel soos huis.
Lees meerVolksrust White Towers Guest House se terugvoer
Anneke, jy het 'n vriendin geword. Dit was 'n voorreg om sommer vinnig jou dogter se sport rokke 'n soom in te sit. Dit was 'n voorreg om alles vir jou gemaklik te hou. Ons is daar om mekaar te help en veral die ekstra myl te loop.
Tina V - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik tuisgegaan by Volksrust White Towers Geust House.
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Dankie, liewe Linda. Ons sien uit na julle volgende besoek. Dankie vir die pragtige resensie.
Stuart M - Sep 2023
Algehele gradering
Comfortable stay.
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Thank you for your review. It is impossible to cater to every guest but will take your suggestion into consideration.
Your breakfast tray was included in your tariff and consisted of the following:
Yogurt and strawberries, biltong pastry, bacon sausage, mince roll, and a breakfast dessert Hertzoggie.
Alwyn D - Mrt 2022
Algehele gradering
Zahnie het vreeslik baie moeite gedoen om ons elke versoek te akkomodeer.
Lees meerVolksrust White Towers Guest House se terugvoer
Alwyn en Louis
Wow!! Baie dankie vir hierdie review. Dit was vir ons wonderlik om Louis na 32 jaar weer te kon sien. Hoe klein is die wêreld dan nie? Dit heerlik om julle almal te ontmoet en dit was n voorreg om julle met heerlike kosse te bedien. Mooi bly.
Gerhard B - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras met die pragtige suite, dit was ruim, netjies en goed ingerig met als wat nodig was vir ons kort verblyf.
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Dit was 'n voorreg gewees om julle gesin te ontmoet. Dit is vir my verskriklik belangrik om toe te sien dat julle heerlik bly asook eet. Alles wat ek doen is 'n passie en ek is werklik so dankbaar dat julle alles geniet asook raak gesien het. Plaaskombuis etes is net anders! Mooi wense vir julle gesin vir die jaar.
Henson F - Sep 2022
Algehele gradering
Great.
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Groot waardering.
Andrew B - Feb 2020
Algehele gradering
Just what I was looking for and the host was extremely helpful.
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Andrew,
Thank you so much and safe travels.
Abraham K - Sep 2020
Algehele gradering
Tuis gevoel.
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Abe, baie dankie vir die resensie.
Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Ons het reeds 'n stoel geplaas in die kamer.
Ons beste wense vergesel julle.
Chris G - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker, dankie.
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Baie dankie Chris!
Wessel D - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Baie dankie Wessel!
Henriëtte F - Jun 2019
Algehele gradering
Gastehuis is regtig baie mooi.
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Baie dankie! Was heerlik om julle te ontmoet.
Gerrit N - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker en still.
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Baie dankievir die mooi resensie, Gerrit. Dit was wonderlik om julle te ontmoet!
Cherryl D - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Baie dankie dierbare Cherryl. Julle is so 'n oulike gesin. Was heerlik om julle te ontmoet. Geseënde feestyd wens ek julle toe.
Marius M - Okt 2018
Algehele gradering
Gasvryheid!
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Marius, baie baie dankie. Ek waardeer hierdie mooi kompliment.
Monica B - Aug 2018
Algehele gradering
Beste ooit.
Lees meerVolksrust White Towers Guest House se terugvoer
Julle is hartsmense! DIs asof ons mekaar jare ken. Wat 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Baie dankie vir hierdie mooiste review. DIt maak dat ek net nog meer wil doen. Seëninge vir julle as gesin en ek hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.
Groetnis
Leonie V - Aug 2018
Algehele gradering
Was baie lekker verwelkom.
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Baie dankie, Leonie. Groot plesier gewees.
Lise C - Des 2018
Algehele gradering
Ruim en privaat.
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Goeie more Lise,
Dit was 'n voorreg om jou te ontmoet. Ek wens vir jou alles wat mooi is vir pensioen en mag jy vreugde vind in 'n nuwe seisoen van jou lewe.
Seënwense vir jou.
Nadia B - Jul 2017
Algehele gradering
Customer service was above and beyond!
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Nadia
Thank you so much for this kind review. It was a pleasure to host you at my B&B. Blessings for your family.
Rudi M - Apr 2017
Algehele gradering
Ryk historiese reis met 5 ster ontbyt.
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Rudi
Baie dankie vir jou review. Dit word baie waardeer.
Groetnis
Clare E - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Volksrust White Towers Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer julle terugvoer.
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krogh-straat 61, Volksrust, 2470, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang