Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Volksrust White Towers Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Suzette W
1 nag
5.0
Jul 2023

Wonderlike ervaring. Zahnie is 'n utimuntende gasvrou. Sy het ons ontvang soos ou vriende. Die perseel is pragtig, skoon en netjies. Baie ruim en tog knus. 'n Heerlike bord met ontbythappies was in die yskas. Ek kan nie genoeg uitbrei hoe lekker ons daar oornag het nie. Dit was yskoud buite, maar die beddens het elektriese komberse wat gesorg het dat ons lekker warm geslaap het. Pragtige mense, pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zahnie
Volksrust White Towers Guest House
Suzette, dit was heerlik om julle te ontvang. Hierdie bederf is my spesialiteit en ek geniet elke oomblik daarvan. Baie dankie vir jou pragtige resensie. Mooi bly en sien julle hopelik weer in die somer!

Dawie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Aangenaam, gerieflik en ruim. Baie lekker gebly. Gasvrou is uitstekend, konsidererend en baie interessant. Kamer ruim en badkamer besonders. Lekker atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Zahnie
Volksrust White Towers Guest House
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Baie dankie vir die resensie. Groot waardering.

Marianne L
1 nag
4.6
Sep 2023

Gasvry! En nog 'n presentjie as bederf! Aangename gasvrou! Omgee-mens!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Zahnie
Volksrust White Towers Guest House
Was wonderlik om jou te ontmoet. Baie seëninge vir jou.

Anneke V
1 nag
4.6
Jul 2023

Voel soos huis. Zahnie is 'n warm hart gasvrou. Sy laat jou amper soos familie voel, met die aankom slag. Beplanning was een aand, wat toe in 2 verander het. Ek was dankbaar vir die ekstra hulp wat sy verleen het. Zahnie, jy is 'n engel. Sonder jou was ek die naweek verlore. Die ontbyt was heerlik en die bed snoesig warm. Loadshedding was verseker deel van die naweek, maar die stilte was heerlik, geen geraas van generators wat hardloop. Ek sal verseker weer hier aanklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Zahnie
Volksrust White Towers Guest House
Anneke, jy het 'n vriendin geword. Dit was 'n voorreg om sommer vinnig jou dogter se sport rokke 'n soom in te sit. Dit was 'n voorreg om alles vir jou gemaklik te hou. Ons is daar om mekaar te help en veral die ekstra myl te loop.

Tina V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2023

Heerlik tuisgegaan by Volksrust White Towers Geust House. Zahnie is 'n uitstekende gasvrou. Baie vriendelike en oulik. Ons baie bederf met 'n koffie-skinkbond en ons het haar ontbyt net so baie geniet. Kan sien als is met liefde gedoen. Kamer baie ruim en netjies. Ons almal het heerlik warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Zahnie
Volksrust White Towers Guest House
Dankie, liewe Linda. Ons sien uit na julle volgende besoek. Dankie vir die pragtige resensie.

Stuart M
1 nag
3.8
Sep 2023

Comfortable stay. Comfortable, secure room at back of property, away from main road with safe parking. Good shower facility. TV has Netflix. Fridge. Bring your own breakfast if you prefer to begin the day with muesli or cereal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Zahnie
Volksrust White Towers Guest House
Thank you for your review. It is impossible to cater to every guest but will take your suggestion into consideration. Your breakfast tray was included in your tariff and consisted of the following: Yogurt and strawberries, biltong pastry, bacon sausage, mince roll, and a breakfast dessert Hertzoggie.

Alwyn D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Zahnie het vreeslik baie moeite gedoen om ons elke versoek te akkomodeer. White Towers is 'n juweel in deurgangsdorp. Mens verwag die trokke wat verby ry, maar raak vinnig gewoond daaraan. Die plek is deurgaangs skoon en het vol DStv asook Netflix. Sal beslis weer hier oorslaap. Ek het vooraf gereël dat ons wil braai. Al die geriewe was beskikbaar gemaak vir ons. Daar was ook 'n ekstra opsie gegee of ek bykosse wil byvat teen 'n betaling. Ek het en dit was lekkerder as jou ouma wat kan kos maak s'n. Ons was daar vir twee aande. Die ontbyt was ekstra, maar beslis die moeite werd. As mens liefde kon eet, was dit baie naby. 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zahnie
Volksrust White Towers Guest House
Alwyn en Louis Wow!! Baie dankie vir hierdie review. Dit was vir ons wonderlik om Louis na 32 jaar weer te kon sien. Hoe klein is die wêreld dan nie? Dit heerlik om julle almal te ontmoet en dit was n voorreg om julle met heerlike kosse te bedien. Mooi bly.

Gerhard B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Ons was aangenaam verras met die pragtige suite, dit was ruim, netjies en goed ingerig met als wat nodig was vir ons kort verblyf. Die gasvrou was vriendelik en het baie moeite gedoen om ons ontbyttye te akkomodeer. Die kos was pragtig voorberei en smaaklik, inderdaad baie beplanning en moeite ingesit. Die kamer is vir ons opgeruim en vars handdoeke was uitgesit vir elke dag. Die tuine was netjies en die atmosfeer gemaklik. Ons het baie tuis gevoel en sal beslis die fasiliteit aanbeveel vir ons vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Zahnie
Volksrust White Towers Guest House
Dit was 'n voorreg gewees om julle gesin te ontmoet. Dit is vir my verskriklik belangrik om toe te sien dat julle heerlik bly asook eet. Alles wat ek doen is 'n passie en ek is werklik so dankbaar dat julle alles geniet asook raak gesien het. Plaaskombuis etes is net anders! Mooi wense vir julle gesin vir die jaar.

Henson F
1 nag
4.0
Sep 2022

Great. Was lekker, sal weer gaan inboek daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Zahnie
Volksrust White Towers Guest House
Baie dankie vir die resensie. Groot waardering.

Andrew B
1 nag
5.0
Feb 2020

Just what I was looking for and the host was extremely helpful. Wonderful to stay in such a historical building. The room was just great and immaculate. Congratulations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zahnie
Volksrust White Towers Guest House
Andrew, Thank you so much and safe travels.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zahnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krogh-straat 61, Volksrust, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyNjFkMmE3LTMxN2QtNGUyNy05MmI1LWUyMzc3YTcyMGExMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 61 Krogh Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.355157673185 29.886975076057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang