Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Volksrust White Towers Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krogh-straat 61, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Volksrust White Towers Guest House is 'n pragtige, geskiedkundige gebou wat in 1889 gebou is en gedurende die Anglo-Boereoorlog as hospitaal gedien het. Hierdie lieflike gebou het sy bekoring behou. Meeste van die kamers in die hoofhuisarea het dennehoutvloere en staalplafonne.

Verblyf us beskikbaar in 'n Butler-suite met slaapplek vir tot 4 gaste. Hierdie suite het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed met wit pure katoenlinne en 'n tikkie kleur, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Verblyf is ook beskikbaar in 'n standaardkamer, Room Levi, wat slaapplek bied aan 2 gaste. Die kamer het wit linne en 'n bietjie kleur. Daar is ook 'n en suite-slaapkamer. Die kamer word daagliks skoongemaak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Suzette W
5.0
Wonderlike ervaring. Zahnie is 'n utimuntende gasvrou. Sy het ons ontvang soos ou vriende. Die perseel is pragtig, skoon en netjies. Baie ruim en tog ...
Sien meer
Jul 2023
Dawie P
Saam met lewensmaat
4.6
Aangenaam, gerieflik en ruim. Baie lekker gebly. Gasvrou is uitstekend, konsidererend en baie interessant. Kamer ruim en badkamer besonders. Lekker at...
Sien meer
Mrt 2024
Marianne L
4.6
Gasvry! En nog 'n presentjie as bederf! Aangename gasvrou! Omgee-mens!
Sep 2023
Anneke V
4.6
Voel soos huis. Zahnie is 'n warm hart gasvrou. Sy laat jou amper soos familie voel, met die aankom slag. Beplanning was een aand, wat toe in 2 verand...
Sien meer
Jul 2023
Tina V
Gesin met tieners
4.6
Heerlik tuisgegaan by Volksrust White Towers Geust House. Zahnie is 'n uitstekende gasvrou. Baie vriendelike en oulik. Ons baie bederf met 'n koffie-s...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zahnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Krogh-straat 61, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Gaste dink Volksrust White Towers Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Volksrust Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krogh-straat 61, Volksrust, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyNjFkMmE3LTMxN2QtNGUyNy05MmI1LWUyMzc3YTcyMGExMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 61 Krogh Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.355157673185 29.886975076057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang