Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Volmoed

  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 11, R320, Hemel en Aarde, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 512 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Volmoed bied rustige verblyf in die Hemel-en-Aarde Vallei, net 13 km vanaf Hermanus.

Hierdie verblyf bied 'n verskeidenheid selfsorg-huise en -kothuise wat geskik is vir 2, 4 of 6 gaste. Daar is ook 2 huise wat elk geskik is vir 12 gaste. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort of bad of beide.

Al die eenhede het sitareas met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel. Linne en badhanddoeke word voorsien, behalwe gaste wat in Keurboom Upper en Boekenhout Uppe bespreek moet asb. hul eie beddegoed en handdoeke moet saambring.

Elke eenheid het 'n stoep met braaigeriewe. Volmoed het konferensiegeriewe en 'n kapel wat vir troues of begrafnisse gebruik kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Paul H
Saam met lewensmaat
5.0
Puik, puik, puik. Puik akkommodasie in 'n rustige, skoon omgewing.
Des 2024
Hendrik V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rustige tyd en wegbreek van die stads gewoel. Ons het baie lekker gebly en daar is heerlike staproetes. Die WiFi-ontvangs was net nie goed ni...
Sien meer
Sep 2024
Jolize V
4.8
Serene and peaceful. A superb setting in nature. I stayed in the property called Grace. It is a cool retro 70's style caravan setup wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Elizabeth D
Saam met vriende
4.8
Een aand oornag. Volmoed is 'n knap plekkie en eenvoudig maar goed toegerus. Kon gemaklik slaap en skoon drinkwater was verskaf. 'n Goeie gasgeiser he...
Sien meer
Mei 2024
Patrick E
4.6
Sal dit beslis aanbeveel, mooi plek. Vreeslike lekker plek, sal baie maklik weer daar bly.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mathilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Plaas 11, R320, Hemel en Aarde, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Volmoed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 512
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 512
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 11, R320, Hemel en Aarde, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57751921f0f61e836eed6adf784ef6bd2549e871156e490af3923a8e534d319f85f26094d3c8b262546ce9655cec93281e66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 512 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Farm 11, R320 Hemel en Aarde 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.377985866676 19.234229682869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang