Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Volo Wreck Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 8, Boesmansrivier, 6091, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Volo Wreck Accommodation bied gerieflike selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van Boesmansrivier en is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende.

Hierdie verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die solderarea het 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad in die tweede badkamer.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Dié area het ook 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Verder is daar 'n binnebraai-area met nog 'n etenstafel. Hierdie leefarea lei na 'n beskutte houtdek met sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Noordstraat 8, Boesmansrivier, 6091, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 8, Boesmansrivier, 6091, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72f8ceb05451c1a4dc66feb5c85ce0e03d3d6bb4463d74b91b06c3e3e99f2c965b73ae48a37eb52787f1128807f6c1975805?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 10) 8 North Street Bushmans River 6091 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.67415289291 26.640382438848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang