Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voëlroepersfontein Gastehuis & Skrywersretreat

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Dr Gerswin C
1 nag
5.0
Jun 2024

Skitterend. Akkommodasie is baie netjies en ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Ongelukkig kon ek nie die aand daar oorslaap nie en moes dringend na familie terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Beslis die beste gastehuis met ongelooflike wonderlike mense teen billike pryse! Van al die plekkies waar ons gebly het was Voëlroepersfontein Gastehuis die beste. Alles was net perfek. Pragtige huis wat soveel heimwee gebring het, mooiste tuin, Tannie en eggenoot het die mooiste omgee harte. Die personeel was almal baie vriendelik. Die ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Wonderlike ervaring. Het gevoel soos 'royalty'! Die tuin is iets ongeloofliks en die kamers is ruim en vol sjarme. Die ontbyt was so keurig bedien met 'n pot vars blomme op die tafel, mooi musiek en 'n waterfontein wat uit die spruit spuit. Pragtige koffiekoppies wat jou soos die koningin laat voel en die heerlikste vrugtekelkie gevolg deur 'n vol warm ontbyt, en as jy so gelukkig soos ek is, sal daar selfs ook 'n mak duif op jou skouer kom sit! Puik ervaring! Ek gaan weer Albertinia toe gaan, al is dit net om daar te gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

It has been the best stay ever. The host, Marietjie, is very friendly, very helpful. We loved our stay with her and she is always available if you need anything. It was a very peaceful evening, quiet with a beautiful view when you woke up the next morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phthessa J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Hierdie was die beste verblyf gedurende ons hele sloertoer op 'n motorfiets deur die Oos- en Wes-Kaap al die pad huis toe tot in Gauteng. Die gasvrou, Marietjie, is fynbesnede en behandel haar gaste met die grootste respek en waardigheid. Die huis, tuin, kuns, musiek, ontbyt en die gevoel by Voëlroepersfontein is onverbeterlik. Albertinia is 'n skoon, netjiese en veilige dorpie. Ons gaan 'n volgende besoek beplan en langer vertoef. Baie dankie vir uitstekende, trots Afrikaanse diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy R
1 nag
5.0
Sep 2021

An absolutely wonderful stay! We (my mom, my sister and I) loved our brief stay here and would love to return for a longer stay one day. This place is a beautiful gem in the area, with the most beautiful garden and trees, as well as the best and warmest hospitality that one could wish for. After a 9 day trip, this was a relaxing haven and the kindness and consideration shown by the owners was so appreciated. The breakfast was 5 star too, served with beautiful roses from the garden, and with such elegance and style. The best ever! Thank you so much to the owners and lovely staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudowan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Awesome! Owners are awesome people. Made me and my Girlfriend feel at home. We will definitely visit again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hessie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Wonderlik en rustig. Mense baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Callie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

'n Oorslaap om te onthou. Ons was besig om te verhuis vanaf George na Yzerfontein. Dit was 'n lang dag met treklorrie wat laat was en ons het 'n oornagplek by Albertinia gesoek. Ons keuse van Voëlroepersfontein was die regte een. Marietjie het ons tuis laat voel, vir ons 'n eetplek aanbeveel en die indrukwekkende biblioteek gaan wys. Ons wou vroegoggend vertrek en sou dus die groot ontbyt misloop. By ons vertrek het Marietjie egter reggestaan met 'n pakkie van die heerlikste padkos vir ons, net nog 'n bewys van Voëlroepersfontein se verbintenis tot uitstaande kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas Stephen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig. Pragtige plek met die mooiste grootste bome en leesstof galoor. Dankie vir die opstel van die huis, biblioteek, stoepsit en tuin wandelings. Stil, rustig en vrede!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Georgestraat 4, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhOGExY2Q0LTExMWUtNDQ0MS1hZGMzLWJmYmYzZjA5MDA3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 4 George Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.206230125449 21.582836061716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang