Voorbaai Holiday Home
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voorbaailaan 35, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Voorbaai Holiday Home bied selfsorgverblyf in Klein-Brakrivier, 'n bekoorlike kusdorpie op die Tuinroete. Die huis spog met 'n pragtige uitsig op die omliggende berge en dit is naby die strand geleë.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers wat elk 'n bad en 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Dit lei na 'n groot leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n pooltafel is in die aparte kuierarea wat na die eetarea lei.
Buite is daar 'n boma met braaigeriewe en sementbankies.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Voorbaailaan 35, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voorbaailaan 35, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap