Voorbegin Bosveldverblyf
Beskrywing
Dié woonstel is 'n losstaande selfsorg-eenheid met lugversorging. Dit is direk agter die huis geleë en het 'n privaat ingang en parkeerplek. Dit beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne, handdoeke, koffie- en teemaakgeriewe en tuisgebakte beskuit word voorsien. Daar is 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, broodrooster, ketel en volledige stel potte en eetgerei. Daar is geen sitarea in die woonstel nie, maar die ruim, beskutte stoep met braaigeriewe het seile wat gaste kan laat sak. 'n Heerlike sitkamerstel maak van die stoep in wese 'n sitarea met vars bosveldlug. Die eerste klomp bosveldhout by die braaiplek word voorsien. Die verblyf is ideaal vir 'n paartjie, sakereisigers en 'n gesin wat verblyf in 'n rustige omgewing naby verskeie aktiwiteite soek. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad direk agter die woonstel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Huisreëls
Die uitstaande balans kan met aankoms via EFT, kontant of kaart betaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet is 'n losstaande eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is ook 'n dubbelbed in die sitarea met lugversorging. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aantrekkamer. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het skuifdeure wat na 'n groot stoep met braaigeriewe lei. Let asb. dat daar nie 'n TV of WiFi is nie. Die troeteldiervriendelike chalet is omhein.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Die uitstaande balans kan met aankoms via EFT, kontant of kaart betaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Raasblaarweg 54, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang