Voorbegin Lodge
Beskrywing
Daar is 4 aparte tente in die kamp. Elke tent het 2 enkelbeddens en bied slaapplek aan 2 gaste. Die tentkamp het 'n buitekombuis met 'n braai-area en 'n boma. Die gemeenskaplike badkamers is apart van die tente en het net storte.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die Sekelbos-kamer kan ook ontbyt teen 'n ekstra koste bied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed, yskasie, tee, koffie en 'n sitarea. Elke kamer het toegang tot gedeelde badkamers met 'n stort, asook 'n kuier-area, braai- en boma-area en 'n gemeenskaplike kombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die Sekelbos-kamer kan ook ontbyt teen 'n ekstra koste bied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n privaat ingang, 3 enkelbeddens, 'n yskassie, tee, koffie en 'n sitarea. Die kamer het toegang tot gedeelde badkamers, 'n kuier-area, braai- en boma-area en 'n gemeenskaplike kombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die Sekelbos-kamer kan ook ontbyt teen 'n ekstra koste bied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, asook lugversorging, 'n sitarea en toegang tot 'n stoep of terras met sitplek en 'n tafel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die Sekelbos-kamer kan ook ontbyt teen 'n ekstra koste bied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie houthuis is romanties, privaat en is ideaal vir 'n paartjie. Daar is 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en oond toegerus. Daar is 'n dek met 'n uitsig oor die braai en tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die Sekelbos-kamer kan ook ontbyt teen 'n ekstra koste bied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke gesinsvriendelike houthuis het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n gasstoof of 'n tweeplaatstoof en oondjie toegerus. Daar is 'n sitarea en stoep met 'n uitsig oor die braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die Sekelbos-kamer kan ook ontbyt teen 'n ekstra koste bied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Oewer House is 'n drielaapkamer-selfsorgeenheid met slaapplek vir 6 gaste langs die Vaalrivier. 2 slaapkamers het koningingrootte-beddens en 1 slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die huis het sy eie braai-area, leefarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die Sekelbos-kamer kan ook ontbyt teen 'n ekstra koste bied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 'n kombuis, eet- en leefarea. Daar is 3 slaapkamers met 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide badkamers het baddens. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die huis het lugversorging. Die leefarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lei na die stoep en tuin-area met meubels en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die Sekelbos-kamer kan ook ontbyt teen 'n ekstra koste bied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorghuis langs die Vaalrivier bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die aparte badkamer het 'n toilet en wasbak. Daar is 'n swembad, braai-area en leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die Sekelbos-kamer kan ook ontbyt teen 'n ekstra koste bied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 63 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voorbegin-plaas / Strydfontein, Balkfonteinstraat, Bothaville, 9660, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang