Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voorbegin Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Veronica K
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Die span was vriendelik en altyd hulpvaardig. Fantastiese uitsig oor die rivier. Die rivierhuis bied soveel en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernice Jeryleen
Voorbegin Lodge
Dankie vir jou mooi kommentaar, Veronica! Hoop om julle gou weer te kan akkommodeer. Mooi week verder. Groete, Pamela.

Annemarie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Lekker. Was lekker maar die cabins kort bietjie opknapping. Lekplekke en aircons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

It was good. We enjoyed our stay, but there is some maintenance needed. The aircon wasn't working correctly and was not heating up in Cabin 2. Cabin 1 and 5 need some maintenance for the leaking of water from the bathrooms. Cabin 1 lock is not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Bernice Jeryleen
Voorbegin Lodge
Good morning Annemarie Thank you for your feedback. Our apologies for the inconvenience you experienced. We have been busy this month, rectifying all the issues that you listed. Kind regards Jeryleen

Nina O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2024

Don't book Cabin 6. Stompies by the braai area, broken plastic toilet seat, dirty pot lids, no frying pan, no microwave as seen in the pictures, big red wine stain not wiped on the table, bakkies driving up and down all day until 21:30 so it wasn't peaceful and quiet. All could have been overlooked if we had water. But we had not so much as a container, a bucket, or a bottle of water so that we could flush the toilet, wash our face, or brush our teeth. I have never left a lodge so early. On a positive note, the lodge responded very professionally and made amends for our bad experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Sophia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

I can only say, what an amazing hidden gem. We were in awe. Voorbegin Lodge will definitly see us soon. The lodge and all the facilities were so so so neat and the staff super friendly and helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerbrecht C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Stilte, rus en vrede. Carl het ons toegelaat om vroeër in te boek. Baie dankie. Tricia het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Niks is vir haar te veel moeite nie. Sy is regtig 'n aanwins vir Voorbegin. Haar man het ons op 'n wildrit geneem en ekstra moeite gedoen om vir ons sekere bokke te wys. Die huisie was superskoon, toegerus met alles wat mens nodig het. Ongelooflike uitsig op die dam. Paaie is netjies, omgewing is skoon. Nuwe onderdakparkering. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernice Jeryleen
Voorbegin Lodge
Baie dankie vir die mooi kommentaar Gerbrecht. Dankie vir julle kuier. Ek is bly julle het dit so geniet op die lodge. Ek hoop ons kan julle gou weer akkommodeer. Groete, Pamela.

Hanri V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2022

Naweekwegbreek. Pragtige plek, baie mooi en goed ingerig. Ons het vreeslik lekker gebly en die kinders het lekker gespeel. Beddens was net baie ongemaklik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sané V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2022

Heerlike, rustige bestemming vir gesin. Ons gesin het baie lekker gekuier in die rivierhuis. Huis benodig enkele opknappings, dit het hewig gereën Vrydagaand en die onderdak braaier op die stoep lek geweldig. Gasbraaier wat binne kuierarea is, het nie gasbottel gehad nie. Verder is die huis baie goed ingerig, netjies en bied alle geriewe wat mens benodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2022

Bestuur behulpsaam. Paaie in oord baie netjies. Rivier en dam baie mooi. Verblyf goed. Die pad vanaf Bothaville was moeilik aangesien dit vars geskraap was en toe volg reën. Geskikte voertuig word verlang. My Polo het bont gestaan! Een negatiewe opmerking. Die "septic tank" was besig om verstop te raak. Dit is gerapporteer. hulle sou seker aandag daaraan gee na ons vertrek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Laurika D
Kort verblyf Besigheidsreis
2.0
Okt 2022

Hoewel dit baie mooi is was dit baie verder uit Bothaville as wat op die promosie beskryf was. Die pad is baie swak en die gasvrou was nie baie hulpvaardig nie. Almal verstaan kragonderbreking maar alle water was ook af gedurende die loadshedding.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bernice Jeryleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbegin-plaas / Strydfontein, Balkfonteinstraat, Bothaville, 9660, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1160cafb6e9bbac8c85aec357a97c41dd930e93e1978e4ab612fc955691429c5630921cbe16877aac6fb38331ae74c71cbe4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Voorbegin Farm / Strydfontein Balkfontein road 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.435033 26.284187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang