Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voorhuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Guy P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Stunning location! We loved out stay at Voorhuis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woutrine
Voorhuis
Thank you Guy, for the good review. Regards. Woutrine

Elsa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Hemel op aarde! Alles t.o.v. die voorhuis is net reg. Dit is in n stil en rustige omgewing met n wonderlike seeuitsig. Die dolfyne het vir ons 'n wonderlike verwelkoming gereed gehad met ons aankoms. Meer as 'n dosyn dolfyne het reg voor Voorhuis vir ons 'n gesinkroniseerde swem item in die golwe aangebied. Die huis is snoesig en huislik met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woutrine
Voorhuis
Liewe Elsa, baie dankie vir die pragtige terugvoering. Julle was wonderlike gaste en kan met groot plesier weer Voorhuis besoek. Voorspoed daar in die vreemde. Ben en Woutrine

At N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Privaat, op die see en veilig. Netjiese ruim huis. Bosbokduin is 'n pragtige plek en jy kan met die deure oop slaap. Daar is 'n braaiplek wat beskut is teen die meeste wind. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woutrine
Voorhuis
Baie dankie At. Ons waardeer die terugvoering. Vriendelike groete, Woutrine en Ben

Tertius B
Lang verblyf
4.6
Jan 2023

Pragtige en netjiese huis, met baie behulpsame en vriendelike gasheer en -vrou. Beste uitsig ooit! Beveel dit ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Woutrine
Voorhuis
Baie dankie Tertius vir die mooi woorde. Julle was fantastiese gaste en net 'n plesier. Woutrine

Helene Hall H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Pragtig. Heerlik gekuier en sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lillian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Ja, Voorhuis is heel voor. Ruik, sien, hoor en ervaar die branders. Bosbokduin-oord is veilig, skoon en buite-seisoen, soos toe ons daar was, heerlik stil. Die grasdak-huise is eiesoortig en interessant en ons was baie gerieflik. Ons het dit veral geniet om met deure oop na die see, te slaap. Die skilderye komplementeer die dekor in Voorhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woutrine
Voorhuis
Baie dankie vir die goeie terugvoer. So bly dat dit 'n aangename ervaring was. Groete Woutrine

Maryke G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Ongelooflike uitsig en 'n baie netjiese en pragtige huis. Ons sal vir seker weer Voorhuis besoek. Dis regtig die moeite werd. Ongelooflike mooi uitsig en mooi huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woutrine
Voorhuis
Baie dankie Maryke. Julle kan verseker weer kom, julle is wonderlike gaste. Ben en Woutrine

William K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Baie lekker en so netjies. Dit was ’n baie lekker rustige wegbreek. Die uitsig was besonders. Daar was ook alles tot ons beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woutrine
Voorhuis
Baie dankie Johan vir die mooi terugvoering. Baie bly dit was 'n aangename tyd. Ben en Woutrine

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Heerlik. Rus vir jou siel. Wonderlike ligging. Asemrowende uitsig. Pragtige natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woutrine
Voorhuis
Baie dankie vir die pragtige terugvoering Michele. Ons waardeer dit opreg. Ben en Woutrine Foord

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Woutrine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 83

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R3 900
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siffie-oord 1, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde3949dd0c0a212f1a7981379bf8a2ba103d06fa32b8d84640f8615bd591bb76b9f6408015f87d70ab5cb0bf037885cbf53d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 9 mense 18 5 1 5 1 Siffie-oord Bosbokduin 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.400359085546 21.411570310593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang