Voortrekker 50
Kry 25% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 50, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 800R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Voortrekker 50 bied selfsorgverblyf in die hartjie van Humansdorp.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 3 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort met 'n gasgeiser, 'n wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met volledige DStv. WiFi is beskikbaar.
Braaigeriewe is beskikbaar en daar is genoeg parkeerplek vir groot voertuie of trokke.
Kamer-opset
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
petro Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 55
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Voortrekkerweg 50, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
- Gaste dink Voortrekker 50 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 50, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap